Hartverskeurende nuus

April 23, 2011 in Sonder kategorie

Die Bulls het weer verloor.  Nee wat, die kampioen is nie naastenby wat hy was nie. Groot helde van weleer val voor die hoofpawiljoen. 

Hoeveel  groenes in blou span in die WB gaan speel is onseker, maar vandag het nie een juis sy hand opgesteek nie.

Geniet die res van julle naweek.

23 antwoorde op Hartverskeurende nuus

  1. Nou weet jy jy hoe ons WP en Stormer manne ‘n paar jaat terug gevoel het. Toemaar elke span kry sy geleentheid om bietjie onder op die lys te kuier. Ten minste verseker hulle daar is wenners anders sonder hulle waar sou wenners vandaan kon kom.

  2. TS het gesê op April 23, 2011

    Sterkte …jy moet maar bietjie troos iewers gaan soek!

  3. frikve het gesê op April 23, 2011

    Ouboet, ek weet sowaar nie wat met die Bulls aangaan nie. As dit my beter sou laat voel het, het ek sommer vir die Leeus begin skreeu – – – . Grappie hoor!

  4. louisna het gesê op April 23, 2011

    Thanks Tina.Ek het so pas ‘n rooie oopgemaak

  5. louisna het gesê op April 23, 2011

    Thanks Frik. Ek voel dieselfde.

  6. louisna het gesê op April 23, 2011

    Ja, ek het begrip, maar dis moeilik.

  7. louisna het gesê op April 23, 2011

    Beter gaan? Vanjaar nog? Miskien volgende jaar.

  8. Innige simpatie. 🙂 Hoop die res van die naweek is beter.

  9. pasella het gesê op April 23, 2011

    Ek kon ween. Sowat van kak spel het ek lanklaas gesien. As ons topspan so power speel, spel dit nie juis goed vir die Wereldbeker nie. (Verskoon die kappielose e, een of ander probleem)

  10. Ons was by familielid se verjaarsdag. het dus gewonder wat gebeur het

  11. Geitjie1 het gesê op April 24, 2011

    Die Bulls is hul eie grootste vyand, hul probeer baie hard om te verloor en hul kry dit reg!

    Lewies, topspan, nee jy droom……..hoop julle gesien dat die Sharks gewen het, dankie Sharks!!

  12. louisna het gesê op April 24, 2011

    Ek het nie woorde nie. Sharks het goed gespeel

  13. louisna het gesê op April 24, 2011

    Ja, bad news het gebeur

  14. louisna het gesê op April 24, 2011

    Jy komplimenteer hulle as jy se hulle speel kak.

  15. louisna het gesê op April 24, 2011

    Ja, die rooietjies verdryf bietjie pyn.

  16. louisna het gesê op April 24, 2011

    Wereldbeker gaan vanjaar vir ons ‘n droom bly.

  17. louisna het gesê op April 24, 2011

    Yes lewies. Hulle speel kak. Die spelers het kak in hulle hande.

  18. louisna het gesê op April 24, 2011

    Thanks Nika.

  19. Moenie worry nie, volgende seison kan julle weer ‘n lot goeie Vrystaat spelers koop. Dit behoort te help, soos altyd.

  20. louisna het gesê op April 25, 2011

    Soos Brussouw

  21. Ek sien dat Pat Lambie én Peter Grant die losskakel-keuses van Breyten Paulse, Ashwin Willemse en Kobus Wiese op Superugby is.
    En Naas maak dieselfde geluide.
    Ongelukkig moet ek met hulle saamstem.

  22. louisna het gesê op April 27, 2011

    Ek stem heelhartig met julle saam. Morne, soos die meeste van sy spanlede, is nie op vorm nie.

  23. louisna het gesê op April 27, 2011

    Nee, ons praat van die nasionale sport

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.