Veels geluk ouboet. Well done.

April 16, 2011 in Sonder kategorie

Jy was toe reg met jou Bulls-voorspelling teen die Reds.

Niks maak so seer soos die waarheid nie.

Eina.

Dalk moet ek ‘n voorliefde vir ander balsporte ontwikkel, soos rolbal of om jouself raak te sit.

Lekker naweek verder.

14 antwoorde op Veels geluk ouboet. Well done.

  1. TS het gesê op April 16, 2011

    *drukkie*

  2. louisna het gesê op April 16, 2011

    Thanks Tina. Ek het dit nodig

  3. louisna het gesê op April 16, 2011

    Ja, die Bulls is nou op meriete uit die Super 15.

    Jy’s reg, daar drie was ‘n meesterstuk.

    Ons het duidelik beter vertoon as teen die Crusaders, maar ons is tans bloot net nie goed genoeg nie.

    Dankie vir die simpatie Kammi. Mooi naweek verder.

  4. loudavisi het gesê op April 16, 2011

    Ja, kry vir jou ‘n ander sport om te ondersteun…en die keer moet jy net vir die wenspan skree, dan sal jy nooit terleurgesteld wees nie.
    Geniet die koelte op die stoep en stuur tog sambliefies ‘n vars briesie diekant toe.

  5. Geitjie1 het gesê op April 16, 2011

    Ek verstaan jou pyn Ouboet want ek’s ‘n slegte verloorder……….lyk nie of die SA spanne regtig ‘n kans het vir die Super 15 hierdie jaar nie, tensy die Sharks of Stormers baie vinnig iets reg begin doen.

  6. eros01 het gesê op April 16, 2011

    Ouboet,Wynruit ondersteun die Lions.Volgens hom is dit maar dieselfde.Hy mor vanaand juis dat hy net vroue “beach volley ball” gaan kyk.xR

  7. louisna het gesê op April 17, 2011

    Se vir hom sterkte.

  8. louisna het gesê op April 17, 2011

    Jy’s reg therina, nie een SA span gaan die finaal haal nie. Ek dink die moontlike wenners is die Crusaders, die Reds of die Blues

  9. louisna het gesê op April 17, 2011

    Nee wat, ek dink nie ons gaan deurdring finaal toe nie.

  10. louisna het gesê op April 17, 2011

    Thanks Lou. Ek maak so. Dis koud hier in Gauteng na die heerlike reen.

  11. louisna het gesê op April 17, 2011

    Ai Kammi, toe maak jou span dit ook nie gisteraand nie. Die pawiljoen was bietjie leeg om die manne aan te spoor.

  12. louisna het gesê op April 17, 2011

    Ek dink die girls is reg. Nie een SA span gaan die finaal haal nie.

  13. vbnrwfwefw het gesê op April 17, 2011

    ONLINE STORE:
    ^__^:====( http://www.etradinglife.com )======

    ^__^:====( http://www.etradinglife.com )======
    Air jordan(1-24)shoes $30

    Handbags(Coach l v f e n d i d&g) $35

    Tshirts (Polo ,ed hardy,lacoste) $15

    Jean(True Religion,ed hardy,coogi) $30

    Sunglasses(Oakey,coach,gucci,A r m a i n i) $15

    New era cap $12

    Bikini (Ed hardy,polo) $20

    accept paypal and free shipping

    ^__^:====( http://www.etradinglife.com )======

    ^__^:====( http://www.etradinglife.com )=====

    ^__^:====( http://www.etradinglife.com )======

    ^__^:====( http://www.etradinglife.com )=====

    ^__^:====( http://www.etradinglife.com )======

    ^__^:====( http://www.etradinglife.com )=====

    ^__^:====( http://www.etradinglife.com )======

    ^__^:====( http://www.etradinglife.com )=====

  14. louisna het gesê op April 17, 2011

    Neem asseblief kennis dat die stoep nie ‘n straatmark is nie en kry jou ry.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.