Velhonger
Maart 9, 2011 in Sonder kategorie
‘n Pragtige en uiters konserwatiewe meisie uit my verre verlede het die term velhonger baie gebruik.
Velhongerte word gestil as jou vel met die vel van ‘n ander mens van die teenoorgestelde geslag of keuse (wat jou aanstaan natuurlik) kontak maak.
Velhongerte is eintlik ‘n bliksem, want wat in ‘n mens se lyf is nie met vel bedek nie? Tanne en naels?
OK, ek wil nie vir julle ‘n lesing gee oor velhongerstillers nie; ook nie oor velzones wat honger raak of oor die nagevolge daarvan nie.
Dit is net vir my ‘n pragtige woord oor ‘n erg intriguing onderwerp.
Starving stoepgroete,
ouboet
Velhongerte? Ek weet nie, maar oupa kon nie staan nie, en ouma kon nie sit nie
Moenie dink die ystervarke wat snags my tuin verwoes het nie velle nie
TheAfricanNewsferret het gesê op Maart 9, 2011
Die Taal kan darm skitter met kleurryke uitdrukkings!
louisna het gesê op Maart 9, 2011
Veral die mooiste taal wat aan my bekend is. Thanks vir die inloer
bernster het gesê op Maart 9, 2011
Ek hou van die woord!
louisna het gesê op Maart 9, 2011
Baie dankie vir baie welkome woorde Anha.
louisna het gesê op Maart 9, 2011
Thanks Bernard.
louisna het gesê op Maart 9, 2011
Thanks. Ek vermoed oupa en ouma was honger
NielsUndelete het gesê op Maart 9, 2011
Ouboet, you are an afrikaaner… do you find this funny or offensive?
Afternoon chaps,
Forgive the non-sporting content of this post but note that Johnno only announces the English rugger team to play Scotland in the Calcutta Cup tomorrow, Spurs only play Milan tonight and, with the banning of the word “choke” there’s not much else of a sporting nature to discuss really . . . but I’m posting anyway because as it happens, I’ve just remembered there’s this question that I’ve always wanted to ask the Boers which I’ve never got around to asking.
Righty-ho, I know you Dutchmen/Boer/Afrikans chaps call the Anglo-Yarpies “soutpiels” which apparently translates to “salty cocks”, my question to you Boer chaps is this, how exactly do you know their cocks are salty?
Don’t misunderstand my question, I’m aware of how the moniker “soutpiel” came about and I know the whole story of the Anglo-Yarpie having one foot in South Africa and one foot in Britain with his cock dangling in the Atlantic ocean . . . a rather long cock I’d imagine but not surprising when you consider he’s half Anglo-Saxon . . . but I digress. I’m not asking why he’s called a “soutpiel”, I’m asking how you chaps know that he has a salty cock to call him that in the first place.
I mean, think about it, you wouldn’t be able to see with your eyes if an Anglo-Yarpie had a salty cock. You wouldn’t be able to hear, feel or even smell if his cock was salty. No, the only way you can tell if something is salty is to . . . ummmmm . . . taste it . . . so I’ll ask again, how do you chaps know that the “soutpiels” actually have salty cocks?
Thanks awfully in advance to any of you Boer chaps who might be able to answer this question.
Toodle Pip!
TS het gesê op Maart 9, 2011
Dit hoef nie juis iemand van die teenoorgestelde geslag te wees nie. Die drukkie van ‘n vriend of vriendin werk ook. Dan het ek gevind dat daar mense is wat so muur om hulle gebou het dat hulle reeds verstyf as iemand hulle ruimte betree. Tog so jammer want ek dink nie dis hoe God ons gemaak het.
louisna het gesê op Maart 9, 2011
Ook weer waar.Thanks vir die kuiertjie
louisna het gesê op Maart 9, 2011
I guess it is a neither nor situation. I don’t know who coined the term, but it is funny. I would have been offended if the Boer women, who were abused by the so called “soutpiele” were humiliated in any way. There are various well-documented cases where poor Boer women were sexually abused. Lice were also found in soutpiele’s underware.
frikve het gesê op Maart 9, 2011
As die velkontak met daardie spesiale persoon is, is dit magic! van ons mooiste ervarings.
Ek is mal oor die ystervark – for that matter is ek mal oor alles wat leef (met sekere uitsonderings – I’m not perfect).
Wat is Niel se probleem met die soutstories? Soek die Engelsman kak?
ystervark het gesê op Maart 9, 2011
Aaaaaaaah, so dis dan VELHONGERTE wat ek die skuld moet gee vir hoekom ek en my Vark nie ons hande van mekaar kon afhou nie! (Die Pop is mos verwek tydens die verlowing – bloos)
Great woord!
Maankind2 het gesê op Maart 9, 2011
DIt kan ook ‘n vriend of ‘n kind wees wat velhonger stil.
louisna het gesê op Maart 9, 2011
Yes, ek hug my seuns ook.
louisna het gesê op Maart 9, 2011
Wie van ons was nog nooit honger nie?
louisna het gesê op Maart 9, 2011
Thanks Frik. Ek het maar kak probeer vermy
louisna het gesê op Maart 9, 2011
Ek bespreek nie my strewes met leke nie.
louisna het gesê op Maart 9, 2011
As jy nie like nie, pass die point of impact
louisna het gesê op Maart 9, 2011
Nou as jy nie die stoep like nie, wat soek jy hier?
Doubtingthomas het gesê op Maart 10, 2011
Wat het die ystervarkie vir sy wyfie gesê toe sy as verskoning aanbied dat sy hoofpyn het?
“Dis nie ‘n geldige verskoning nie. Ons is ‘n bedreigde spesie!”
🙂
louisna het gesê op Maart 10, 2011
Mooi een. Toevallig is hulle nie ‘n bedreigde spesie nie.
louisna het gesê op Maart 10, 2011
Maar ek like nie plakkers nie
Doubtingthomas het gesê op Maart 10, 2011
Hy kon seker nie vinnig genoeg dink om haar beswaar te oorkom nie…
🙂
louisna het gesê op Maart 10, 2011
Duidelik is hongerte gestil want hier is baie kleintjies
ystervark het gesê op Maart 10, 2011
PRESIES! Dis hoekom ek nie meer skaam is oor ons “oor die toutrappery nie”, ons is al 20 jaar getroud die jaar, so ons is nogsteeds velhonger vir mekaar, jis ek laaik die woord, thx!
louisna het gesê op Maart 10, 2011
Plesier. Daai tou is so lastig en mens trap hom maklik raak.
louisna het gesê op Maart 10, 2011
Thanks Kelly.