Spesiale week vir meisies oor 50
Februarie 28, 2011 in Sonder kategorie
Julle kom uit ‘n verruklike era.
Ek weet waarvan ek praat.
Hier en daar het ‘n meisie onder 50 my aangevat en
gesê hulle like ook die musiek.
Nietemin, hierdie is julle week.
Geniet die song en cuddle die mans in julle lewens.
TS het gesê op Februarie 28, 2011
ag hoe lekker outyds… dankie
louisna het gesê op Februarie 28, 2011
Thyanks Tina.
louisna het gesê op Februarie 28, 2011
Ek voldoen met graagte aan jou versoek. My ervaring is dat meisies onder 50 wat van hierdie tipe songs hope styl het.
VozSola het gesê op Februarie 28, 2011
oooh, ekke like van Dan Hill…2 cd’s in my collection; van my gunstelinge is; Hold on, Am I fooling myself…maar “14 Today” is super special vir my…
louisna het gesê op Februarie 28, 2011
Thanks. Ek is bly julle like die songs wat ek plak.
VozSola het gesê op Februarie 28, 2011
;-))
louisna het gesê op Februarie 28, 2011
Dankie.
ystervark het gesê op Februarie 28, 2011
Ek voel taggentag, so ek geniet saam!
louisna het gesê op Februarie 28, 2011
Baie welkom.
rosiemetdorings het gesê op Februarie 28, 2011
ek het vir jare gedink die song het ‘n ander naam voordat ek die regte titel gekry het:
“I wanna hold you till I die”
louisna het gesê op Februarie 28, 2011
Mooi song. Die titel is bysaak. Mooi aand
borrels het gesê op Maart 1, 2011
een van my all-time-favourites 🙂
louisna het gesê op Maart 1, 2011
Thanks. Pragtig song.