nie die voorreg gehad nie.. (amper-amper een jaar) As ek reg onthou, het hulle die naam verander, of so iets…maar daar is nou meer sulke plekke wat hul idea van ‘theme’ dinners gesteel het…dis amper soos om ‘n gas by die Duitse club te wees…waar sulke soort van rituals nog behoue gebly het, met spesiale name ens…
Jy moet bietjie met Radio Cape Talk -702 in verbinding kom.
Daar was so ‘n outjie wat Springradio bande gered het uit so ‘n ou kamertjie of iets waar hulle net gelos was!
Soms ietse gespeel: Red-; No Place to Hide ens. Was dit Ian wat so ‘n diepdroog met sy kat Krismas op nagskof was? Nou lees hy nog nuus in die nag … hy sal weet want dit was op sy program. Ek sal weer later onthou!
HIERDIE was my en die Vark se trousong, ek kry nou nog hoendervleis as ek dit luister! Ek het hom leer wals omtrent 5 minute voor hy by my weg is om te gaan dress, vir die troue wat oor ‘n uur was – lekker memories, dankie Ouboet!!!
VozSola het gesê op Februarie 27, 2011
Ouboet, hoekom kry ek die idee jy dink meisies onder 50 ken nie ouer musiek nie? Mmmm???
VozSola het gesê op Februarie 27, 2011
ps…hierdie een’s vir jou:
http://www.youtube.com/watch?v=cyCOpyXGyBc
louisna het gesê op Februarie 27, 2011
Sorry.
rosiemetdorings het gesê op Februarie 27, 2011
dit was ‘n formidabele treffer
loudavisi het gesê op Februarie 27, 2011
Natuurlik!
Jy sal musiek moet soek vir meisies na aan die 60’s.
😀
VozSola het gesê op Februarie 27, 2011
al’s vergewe.
🙂
louisna het gesê op Februarie 27, 2011
Pragtige song. Baie dankie Voz
louisna het gesê op Februarie 27, 2011
Oh yes.
louisna het gesê op Februarie 27, 2011
Thanks Lou. Ons kom uit dieselfde luisterryke era.
VozSola het gesê op Februarie 27, 2011
Plesier.
Ekke hou van ou-ou musiek…
louisna het gesê op Februarie 27, 2011
Thanks. Dit is slim meisies onder 50 wat die song waardeer.
louisna het gesê op Februarie 27, 2011
Ek ook. Dit laat my dink aan ‘n “onverganklike” jeug.
VozSola het gesê op Februarie 27, 2011
goeie musiek is onverganklik…
louisna het gesê op Februarie 27, 2011
Inderdaad. Byvoorbeeld, Greensleeves is een van die oudste songs en verrukliker as die dag toe hy geskryf is.
VozSola het gesê op Februarie 27, 2011
Ek’t die Gregorian weergawe…stunning!
jeanihess het gesê op Februarie 27, 2011
Jong, pos bietjie ander goed van Springbok Radio:))
louisna het gesê op Februarie 27, 2011
Het jy in Greensleeves gedine? Jy moet die koning vra vir sout. Ek weet nie eers of die plek nog bestaan nie.
louisna het gesê op Februarie 27, 2011
Ek sal so maak. Weet jy hoe soek ek die Du Plooys van Soetmelksvleik se kenwysie?
VozSola het gesê op Februarie 27, 2011
nie die voorreg gehad nie.. (amper-amper een jaar)
As ek reg onthou, het hulle die naam verander, of so iets…maar daar is nou meer sulke plekke wat hul idea van ‘theme’ dinners gesteel het…dis amper soos om ‘n gas by die Duitse club te wees…waar sulke soort van rituals nog behoue gebly het, met spesiale name ens…
louisna het gesê op Februarie 27, 2011
Ons was pas getroud toe ons daar was. Heerlike aand. Maar ek hou nie baie van rituele nie.
louisna het gesê op Februarie 27, 2011
Maar jy lyk soos ‘n meisie wat na die Springbok Radio-era gebore is. Anyway, jy het goeie smaak.
VozSola het gesê op Februarie 27, 2011
http://en.wikipedia.org/wiki/Schlaraffia
louisna het gesê op Februarie 27, 2011
Insiggewend. Thanks
VozSola het gesê op Februarie 27, 2011
plesier…
sal graag eendag by Madam Zingara wil gaan eet…hulle is tans in Sandton.
louisna het gesê op Februarie 27, 2011
Onbekend, maar klink interessant
VozSola het gesê op Februarie 27, 2011
http://www.madamezingara.com/
louisna het gesê op Februarie 27, 2011
Thanks. Lyk mooi en ons sal hom een aand try.
maryke-anne het gesê op Februarie 27, 2011
O jitte tjank ek nou my oë uit. Hierdie was my ma se favourite song!!! Dit is sooooo stunning.
jeanihess het gesê op Februarie 27, 2011
Jy moet bietjie met Radio Cape Talk -702 in verbinding kom.
Daar was so ‘n outjie wat Springradio bande gered het uit so ‘n ou kamertjie of iets waar hulle net gelos was!
Soms ietse gespeel: Red-; No Place to Hide ens. Was dit Ian wat so ‘n diepdroog met sy kat Krismas op nagskof was? Nou lees hy nog nuus in die nag … hy sal weet want dit was op sy program. Ek sal weer later onthou!
jeanihess het gesê op Februarie 27, 2011
🙂 Reeds gese -vleier!
Maankind2 het gesê op Februarie 28, 2011
Jaaaaa! Love hom.
louisna het gesê op Februarie 28, 2011
Destyds was die girls mal oor hierdie song.
louisna het gesê op Februarie 28, 2011
Thnks maryke. julle girls met agtergrond en styl like van goeie musiek.
louisna het gesê op Februarie 28, 2011
Thanks Jeanius.
ystervark het gesê op Februarie 28, 2011
HIERDIE was my en die Vark se trousong, ek kry nou nog hoendervleis as ek dit luister! Ek het hom leer wals omtrent 5 minute voor hy by my weg is om te gaan dress, vir die troue wat oor ‘n uur was – lekker memories, dankie Ouboet!!!
louisna het gesê op Februarie 28, 2011
Groot plesier as ek memory lane se hek oopgemaak het.