Aan al die meisies oor 50

Februarie 27, 2011 in Sonder kategorie

Onthou julle hierdie song?

Lekker week vir julle

 

36 antwoorde op Aan al die meisies oor 50

  1. Ouboet, hoekom kry ek die idee jy dink meisies onder 50 ken nie ouer musiek nie? Mmmm???

  2. Sorry.

  3. dit was ‘n formidabele treffer

  4. Natuurlik!
    Jy sal musiek moet soek vir meisies na aan die 60’s.
    😀

  5. al’s vergewe.
    🙂

  6. Pragtige song. Baie dankie Voz

  7. Oh yes.

  8. Thanks Lou. Ons kom uit dieselfde luisterryke era.

  9. Plesier.
    Ekke hou van ou-ou musiek…

  10. Thanks. Dit is slim meisies onder 50 wat die song waardeer.

  11. Ek ook. Dit laat my dink aan ‘n “onverganklike” jeug.

  12. goeie musiek is onverganklik…

  13. Inderdaad. Byvoorbeeld, Greensleeves is een van die oudste songs en verrukliker as die dag toe hy geskryf is.

  14. Ek’t die Gregorian weergawe…stunning!

  15. Jong, pos bietjie ander goed van Springbok Radio:))

  16. Het jy in Greensleeves gedine? Jy moet die koning vra vir sout. Ek weet nie eers of die plek nog bestaan nie.

  17. Ek sal so maak. Weet jy hoe soek ek die Du Plooys van Soetmelksvleik se kenwysie?

  18. nie die voorreg gehad nie.. (amper-amper een jaar)
    As ek reg onthou, het hulle die naam verander, of so iets…maar daar is nou meer sulke plekke wat hul idea van ‘theme’ dinners gesteel het…dis amper soos om ‘n gas by die Duitse club te wees…waar sulke soort van rituals nog behoue gebly het, met spesiale name ens…

  19. Ons was pas getroud toe ons daar was. Heerlike aand. Maar ek hou nie baie van rituele nie.

  20. Maar jy lyk soos ‘n meisie wat na die Springbok Radio-era gebore is. Anyway, jy het goeie smaak.

  21. Insiggewend. Thanks

  22. plesier…
    sal graag eendag by Madam Zingara wil gaan eet…hulle is tans in Sandton.

  23. Onbekend, maar klink interessant

  24. Thanks. Lyk mooi en ons sal hom een aand try.

  25. O jitte tjank ek nou my oë uit. Hierdie was my ma se favourite song!!! Dit is sooooo stunning.

  26. Jy moet bietjie met Radio Cape Talk -702 in verbinding kom.

    Daar was so ‘n outjie wat Springradio bande gered het uit so ‘n ou kamertjie of iets waar hulle net gelos was!

    Soms ietse gespeel: Red-; No Place to Hide ens. Was dit Ian wat so ‘n diepdroog met sy kat Krismas op nagskof was? Nou lees hy nog nuus in die nag … hy sal weet want dit was op sy program. Ek sal weer later onthou!

  27. 🙂 Reeds gese -vleier!

  28. Jaaaaa! Love hom.

  29. Destyds was die girls mal oor hierdie song.

  30. Thnks maryke. julle girls met agtergrond en styl like van goeie musiek.

  31. Thanks Jeanius.

  32. HIERDIE was my en die Vark se trousong, ek kry nou nog hoendervleis as ek dit luister! Ek het hom leer wals omtrent 5 minute voor hy by my weg is om te gaan dress, vir die troue wat oor ‘n uur was – lekker memories, dankie Ouboet!!!

  33. Groot plesier as ek memory lane se hek oopgemaak het.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.