Vir Voz

Februarie 25, 2011 in Sonder kategorie

Geniet die song.

Ek vat nou die pad op die grootste parkeergarage

in Afrika. (Die NI Johannesburg toe.)

Mag almal se dag heerlik wees.

 

16 antwoorde op Vir Voz

  1. Mooi so vir ‘n Vrydagoggend, thx! Ja, nee, goodluck met daai ryery daar by julle, hier is ‘n traffic jam net as almal besluit om dieselfde oggenddiens by te woon!

  2. Sterkte met daai verkeer Ouboet – ek beny jou glad nie!

  3. Baie dankie Ouboet, dit word waardeer!

  4. Ja, Mathys se weergawe is puik. Hy het al tweekeer live by de skool opgetree en puik gesing.

  5. Op pad kry ek ‘n oproep “the meeting has been postponed” en draai toe om.

  6. Thanks, maar ek moes toe omdraai.

  7. Groot plesier

  8. Thanks. Ek gaan gou loer.

  9. Ry maar mooi en sorg vir musiek om die tyd te verwyl.

  10. Thanks, maar “meeting postponed.”

  11. Ek weet nie of dit hier gaan werk nie, maar hierdie is my gunsteling Roger Whittaker liedjie:

  12. Dit werk. Thanks. Pragtige song. Hoe kry jy dit hier geplak? Ek het ook al probeer, maar nie reggekry nie.

  13. frikve het gesê op Februarie 26, 2011

    Alla wêreld ouboet – you made my day with this one. Die oggend lyk sommer meer helder en my mood het sommer 10 clicks opgetel. Thanx.

  14. Ek is bly Frik. Geniet jou naweek.

  15. Ek op Youtube die “imbed” kode ge”copy” en dit net eenvouding hier geplak.

    Ek was nie seker of dit hier sou werk nie, maar ek weet dit werk op die Mweb blogs.

    Duidelik werk dit hier dieselfde.

  16. Dankie vir die tip. Ek gaan dit ook probeer.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.