?

Februarie 24, 2011 in Sonder kategorie

Hoe sou ons

paaie loop

en skik

as as nog

stokkies was?

In die ryper

uur wat hang

as môres

gisters word

ets sagte

repies lig

vaal kolle

op ‘n dice

 

4 antwoorde op ?

  1. Ek hoor vanoggend dat ‘n dice 42 kolletjies op sy ses kante het…

  2. Sjoe, waar koop mens daai dice?

  3. “As more gister word…” Laat mens dink…

  4. Dan stap die tyd aan..

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.