Kuisvoos

Februarie 23, 2011 in Sonder kategorie

Wat sal die mense sê?  Dit was die oorheersende bekommernis

in die eng Victoriaanse tydperk.

Maar onthou, toe het die meeste meisies tussen 16 en 18 getrou.  

Selfs toe was nie alle mense met die gawe van kuisheid bedeel nie.

Vandag trou mense heelwat later.

Die kuisheidsreël word dus heftiger getoets.

Dink julle nie ook die HAT kort ‘n nuwe woord nie?

Is dit OK as ons hom kuisvoos noem? Wat dink julle?

Sorry ek blog so ‘n ou song.

Ek kon netnie aan ‘n beter song dink om die punt te illustreer nie.

 

14 antwoorde op Kuisvoos

  1. Dis maar net ‘n perspektiefie wat ek wou lug gee.

  2. Ook weer waar. Onthou elke perspektief het ‘n “package”

  3. Vir jou kwaadword? Nooit. Ja, koning se sport het sedert die oerknal nog niks verander nie.

  4. Askies vir die off-clour storietjie, maar wat het ‘n maagd en ‘n spook in gemeen?
    Almal praat altyd van hulle maar niemand sien hulle ooit nie…
    🙂

  5. In jou vorige lewe was jy seker ‘n kwaai oom met klomp dogters! Hulle wou net vry onder die boerklonge enb jy wou net keer…

  6. Mens hoef net in ou Doopregisters rond te blaai om te sien hoe mense in daai tyd rumoer het. Hulle was glad nie so kuis nie.

  7. Kuis? Never. Ek het ‘n paar gedokumenteerde gevalle raakgelees, uit eie geledere.

  8. Skaars soos hoenertanne, of soos ooms bo 80 met ‘n ereksie.

  9. Onthou, ek het konserwatief-behoudend grootgeword en groot sleggeword

  10. Presies. Dit is dig gehou.

  11. Lus is geen mens se maat nie en die duiwel weet dit baie goed.

  12. Pel al is ek bo tagtig gaat ek dit indruk, al is dit soos putty.

  13. Hy bly maar deel van die mens.

  14. Ek dink baie deel jou visie.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.