Hoekom ek van hierdie Elvis song hou

Februarie 22, 2011 in Sonder kategorie

Elvis is  in Augustus 1977 dood.

Daai aand luister ek na hierdie song

My pa is kort daarna dood

Toevallig speel hierdie song oor die radio

toe AVBOB hom by die huis kom haal

Kort daarna ontmoet ek die liefde van my lewe

Toe ek seker die derde keer vir haar gaan

kuier, toe speel hierdie song

Nou, meer as 32 jaar later

hou ek steeds van hierdie song

 

Sorry ek le bietjie laag deesdae

Werk

Werk

Werk

Stoepgroete,

ouboet

20 antwoorde op Hoekom ek van hierdie Elvis song hou

  1. So jammer, want daai girl was pragtig. Ek verbind ook songs aan gebeure.

  2. Dis goed so dat dit jou na an die hart le.

  3. Thanks. Jy was lanklaas hier.

  4. Thanks. Ouboet waardeer.

  5. TS het gesê op Februarie 22, 2011

    dis vir my ook spesiaal dankie

  6. Thanks Tina.

  7. Was mos ‘offline’ vir ewig!

  8. Ek like dit as meisies met styl op die stoep kuier.

  9. Beautifull!En is dit nie maar wat ons almal meestal wil se nie?

  10. Elvis is die greatste musikant ooit!
    Ken die liedjie se woorde of ek dit self geskryf het.

    Dankie

  11. Pragtig Lou. Thanks.

  12. Net so inderdaad.

  13. Vleier:))

  14. Ek is ook mal oor Elvis, laat my aan my pa dink, my pa het ook daai sexy look gehad, donker hare, ek dink altyd aan my pa as ek Elvis hoor, of van die ou movies kyk!

    Mooi storie!

  15. Thanks. Ja, ek koppel maklik songs aan gebeure.

  16. Maar jy moet darem erken ek is objektief

  17. Ja, daar is min in sy league.

  18. Jou advies word ter harte geneem.

  19. Thanks Kelly. Dieselfde daar.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.