Tyres op die teer

Januarie 1, 2011 in Sonder kategorie

 

The Seekers – The Carnival is Over
Uploaded by nicmeddy. – Watch more music videos, in HD!

Ouboet, jou bliksem, jy is wragtag eerste. Sat 1 Jan 2011, 00.00  


Maandag is die tyres vir die meeste van ons seker weer op die teer. Mag julle almal ‘n stewige grip op

2011 kry.  As julle onseker is, trap eerder die petrol as die briek.

 

Hier volg ‘n paar 2010-wenke:

 

  • Tip karwagte
  • Koop gereeld vir mammie blomme
  • Hug julle kinders en geliefdes gereeld
  • Staan nader aan Job as geduld dalk weer uitgedeel word
  • Gebruik matig
  • Hou die loop skoon

16 antwoorde op Tyres op die teer

  1. die Karnaval klap nou eers hier om my! Ahoy vir die nuwe jaar.

  2. louisna het gesê op Januarie 1, 2011

    Hier ook. Die arme honde is in die huis en die crackers wil nie ophou nie. Vrede en voorspoed daar ook.

  3. pasella het gesê op Januarie 1, 2011

    Trigger happy in die nuwe jaar!

  4. Die eerste twee wenke is nie op my van toepassing nie (hier’s nie karwagte nie)
    Tweede laaste een sal ek hard aan werk.

    😀

    Voorspoed met jou lysie!

  5. TS het gesê op Januarie 1, 2011

    skiet raak

  6. louisna het gesê op Januarie 1, 2011

    Ek maak so

  7. louisna het gesê op Januarie 1, 2011

    Sterkte. Sorry vir die tikfoutjie. Ek het hom gaan regmaak.

  8. louisna het gesê op Januarie 1, 2011

    Dankie vir die inloer so vroeg in die nuwejaar.

  9. louisna het gesê op Januarie 1, 2011

    Ja, mens kan metafories ook daarna kyk.

  10. louisna het gesê op Januarie 1, 2011

    Sterkte Lou

  11. louisna het gesê op Januarie 1, 2011

    Mooi jaar

  12. Dankie Ouboet, ek gaan dit op die yskas plak!

  13. louisna het gesê op Januarie 1, 2011

    Mooi, en geniet die reis deur ‘n nuwe landskap vol moontlikgede.

  14. louisna het gesê op Januarie 1, 2011

    Thanks dat jy my as ‘n nerd beskou. Hulle is inherent kuis.

  15. louisna het gesê op Januarie 1, 2011

    Yes, maar ek moes die geleentheid gebruik om waarde tot my tanende “statuur” toe te voeg. Kom ons hou 2011 “jokerig”. Dit is my wens dat jy iewers in 2011 sal dink: I catched ouboet doing something right

  16. louisna het gesê op Januarie 1, 2011

    Sterkte met die ambisieuse taak.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.