Twee oujaarsongs

Desember 31, 2010 in Sonder kategorie


Vir die met peace of mind. Hier is julle song:

 

 


Vir die beswaardes. Hier is julle song (sorry hy het nie ‘n prentjie nie)

 

http://www.we7.com/#/song/Die-Grafsteensangers/Die-Trein-Na-Pretoria

7 antwoorde op Twee oujaarsongs

  1. Thanks Ouboet – jy het nou my dag gemaak – ek het na die trein een geluister – dis so kak song, en die klonge sing so sleg, dat ek nou nog lag!

  2. louisna het gesê op Desember 31, 2010

    Mooi Henry. Geniet jou gemaakte dag verder

  3. ek sal gaan vir die Cat nommer. lekker nuwejaar!

  4. louisna het gesê op Desember 31, 2010

    Thanks. Ek ook. Dieselfde daar

  5. Ek het weird smaak want ek’s mal oor albei!

  6. louisna het gesê op Desember 31, 2010

    Pragtig. Jou keuse

  7. louisna het gesê op Desember 31, 2010

    Maak twee van ons. Dieselfde daar.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.