Ietsie vir die manne

Desember 31, 2010 in Sonder kategorie

As julle gebruik, doen dit lig en geniet die aand

10 antwoorde op Ietsie vir die manne

  1. Dit was my ma se keuse toe my pa destyds vir ons ‘n grammafoon gekoop het.
    Ek ken elke woord van daai song.

  2. louisna het gesê op Desember 31, 2010

    Mooi song vir ‘n mooi aand.

  3. pasella het gesê op Desember 31, 2010

    gooi hom Ouboet, gooi daai Skotse plesiertjie! Usquebagh!

  4. louisna het gesê op Desember 31, 2010

    Jy ook. Ek sit reeds met ‘n koue spierverslappertjie in die hand. Mammie is op rooi en ek sal seker die bottel met help klaarmaak

  5. Net vir die manne? Ek sit en teug dan nou so lekker aan ‘n Mojito’tjie.

  6. Hierdie ou (Edmund Purdem met Mario se stem) is die eerste een wat my hollywood held was

  7. louisna het gesê op Desember 31, 2010

    Pragtig.

  8. louisna het gesê op Desember 31, 2010

    Nou maar geniet hom

  9. Izakdv het gesê op Desember 31, 2010

    Sela, oubout. (Mal oor die drinking song!)
    Mooi jaar vir jou ook!

  10. louisna het gesê op Desember 31, 2010

    Vrede en voorspoed. Ek hoop jy gebruik ook darem ietsie ligs

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.