Ou song aan almal wat verlang

Desember 30, 2010 in Sonder kategorie

Wie van julle onthou hierdie song?

Geniet

Naskrif: Soms is verlange nie in die openbare belang nie

19 antwoorde op Ou song aan almal wat verlang

  1. TS het gesê op Desember 30, 2010

    …sug… ja ek is oud genoeg vir die een. Deur ‘n ernstige romanse geworstel met die een …sug…

  2. louisna het gesê op Desember 30, 2010

    Ek ook. Hoekomm is sommige songs tog to emosioneel gelaai?

  3. TS het gesê op Desember 30, 2010

    omdat die meeste van ons so hondsentimeteel is. hehehehe… en ons ly erg aan selfbejammering op ‘n stadium en koppel dit dan aan iets wat beskikbaar is en musiek is gemaklik beskikbaar.

  4. Oh no, daar vat jy my nou tot binne in my pa se graf, dit was een van sy favourites, en ek is BROOS, want ek word op die 1ste 40 en ek sê juis vir die Vark dat ek nog nie ‘n traan gestort het die week nie, Thx, daar tjank ek nou! Maar, rerig, dankie, dit HET ek lanklaas gehoor en dit IS pragtig 🙂

  5. louisna het gesê op Desember 30, 2010

    Thanks Kelly. Dis lekker om jou weer vir ‘n slag op die stoep te hê.

  6. louisna het gesê op Desember 30, 2010

    Thanks. Ja, hierdie song laat mens verlang.

  7. louisna het gesê op Desember 30, 2010

    Baie dankie. Ja, die song roer. Thanks vir die inloer.

  8. louisna het gesê op Desember 30, 2010

    Sterkte met jou gesukkel en dankie vir die oëwys.

  9. louisna het gesê op Desember 30, 2010

    Moenie worry nie. Ek is ‘n man en ek raak soms emosioneel.

  10. louisna het gesê op Desember 30, 2010

    sterkte. Jou mense bly seker tot na nuwejaar.

  11. louisna het gesê op Desember 30, 2010

    Ja, mens moenie die krag van songs onderskat nie. Thanks vir die inloer en luister gerus na die volgende song.

  12. louisna het gesê op Desember 30, 2010

    Hoekom hou mens foto-albums? Hoekom skryf mens? Hoekom luister mens songs? Om te vergeet? Ek twyfel.

  13. louisna het gesê op Desember 30, 2010

    Great minds think/dream? alike.

  14. louisna het gesê op Desember 30, 2010

    Ek weet.

  15. louisna het gesê op Desember 30, 2010

    Ek is ‘n “grossly impatient” Capricorn

  16. louisna het gesê op Desember 30, 2010

    Too much impatient. Wag en in ‘n ry staan is nie gawes waarmee ek bedeeld is nie.

  17. louisna het gesê op Desember 30, 2010

    Ongelukkig is dit maar deel van die package in die nuwe demokrasie.

  18. louisna het gesê op Desember 30, 2010

    Ja, veral met die Internet. Ek was seker 2 jaar laas in ‘n bank.

  19. louisna het gesê op Desember 30, 2010

    Defnitief ja.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.