Vir Moederraaf en MaanKind. Nog ‘n song uit ons tyd wat roer

Desember 29, 2010 in Sonder kategorie

 

OK, ek weet dis nie almal se gunsteling nie.

MAAR selfs mediocre songs maak memory lane se

geroeste hek soms wawyd oop. Nie dat hierdie song

hoegenaamd mediocre is nie. Inteendeel.

2 antwoorde op Vir Moederraaf en MaanKind. Nog ‘n song uit ons tyd wat roer

  1. Dankie. Vir my mooi en rustig.

  2. louisna het gesê op Desember 29, 2010

    Dankie. Vir my ook rustig.Snaaks die memories was ook soms rustig.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.