My blogwens vir 2011

Desember 29, 2010 in Sonder kategorie

 

Ek hou van blogvriende wat waarde toevoeg, soos  byvoorbeeld:


  • Verskaffing van interessante inligting.
  • Deel van gemeenskaplige belangstellings, soos byvoorbeeld genealogie in ouboet se geval
  • Aanbieding van eie skryfskeppings soos gedigte
  • Deel van persoonlike gebeurtenisse soos interressante ervarings, liefde, teleurstellings en dies meer
  • Wys van mooi fotos
  • Uitruil van emosies
  • Songs
  • Vertel van stories
  • Uitstal van medemenslikheid en waardes

Aan diegene wat hulself nie min of meer in bostaande raaklees nie, geniet die song en kry vrede.

11 antwoorde op My blogwens vir 2011

  1. Ek ken nie hierdie lied nie, maar ek is mal daaroor.
    Baie dankie.

  2. louisna het gesê op Desember 29, 2010

    Thanks. Ja, by dateer lank terug toe die wereld nog net 3 biljoen mense gehad het.

  3. Word jy nie moeg daarvan om klaskaptein van die blogs te wees nie, Anha?

  4. louisna het gesê op Desember 29, 2010

    Thanks.

  5. Watter oom en watter trolgroepie?

    Ek dink nie dis aanvaarbaar dat een blogger vir ‘n ander skryf “so skrap daai laaste sin van jou” nie.

    Dis wat ek noem audacity.

    Hoekom ignoreer jy nie net dit waarvan jy nie hou nie?

  6. louisna het gesê op Desember 29, 2010

    Wonder ek ook. Sy is al die stoep verbied en persona non grata verklaar, maar sy bly patologie uitstal op die stoep.

  7. Johnny Bravo? OK, dis nogal snaaks.

    My wens vir 2011 is dat jy meer sal relax.

  8. louisna het gesê op Desember 29, 2010

    Thanks murphy.

  9. louisna het gesê op Desember 29, 2010

    My wens is dat sy nooit weer die stoep sal besoek nie.

  10. Waarde toevoeging…nie so maklik nie. Ek stem egter met jou saam.

  11. louisna het gesê op Desember 30, 2010

    Baie dankie, maar as ek sense praat is die vyand oop my. Mooi dag.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.