Nog ‘n song
Desember 28, 2010 in Sonder kategorie
Ouboet sit op die stoep en songs luister
Vandag werk ek nie
Julle kan my gelukwens. Ek het dit reggekry om die video
se prentjie te plak
Hierdie weergawe streel my gemoed vandag
Mooi dag verder
raymond 2009 het gesê op Desember 28, 2010
Geluk met jou verjaardag Ouboet mag jy gesondheid geniet.
raymond 2009 het gesê op Desember 28, 2010
Geluk met die 101000 kerf
louisna het gesê op Desember 28, 2010
Dankie raymond. Mooi dag vir julle ook.
louisna het gesê op Desember 28, 2010
Dankie raymond. ouboet waardeer.
louisna het gesê op Desember 28, 2010
Baie dankie. 57. Jy is nog ‘n meisie, maar mag my nooit as oom aanspreek nie. Thanks vir die inloer
gidivet het gesê op Desember 28, 2010
Die klanke van die slawekoor het my hier op jou stoep ingelok. Baie geluk met die verjaarsdag en groete.
louisna het gesê op Desember 28, 2010
Ek luister vandag op ‘n lekker dag na alle weergawes. ‘n Beter een volg later. Mooi dag
louisna het gesê op Desember 28, 2010
Baie dankie Gidi. Ouboet waardeer.
louisna het gesê op Desember 28, 2010
Ouboet verjaar ja. Baie dankie vir die soen.
Blikskottel het gesê op Desember 28, 2010
Is jou ouderdom al oor jou IK, die jaar? Grappie grappie, geluk Boet.
fiemies het gesê op Desember 28, 2010
Mag jou koeitjies in die lelies wei, jou gansies in die spruite bly, jou kinners in jou hart gedy en vroutjie in jou arms gly! Lekker jaar wat voorle mag al jou wense waar word.
louisna het gesê op Desember 28, 2010
Baie dankie. Ouboet waardeer. Dalk sal ek jou op 60 ‘n meer akkurate antwoord kon gee. Mooi dag.
louisna het gesê op Desember 28, 2010
Baie dankie Fiemies. Jou pragtige stukkie inspireer. Mooi dag vir julle ook.
TS het gesê op Desember 28, 2010
‘n Groot gunsteling … dankie
louisna het gesê op Desember 28, 2010
Baie dankie. Die beste weergawe volg later
Moeder Raaf het gesê op Desember 28, 2010
Pragtig! Maar, ek dink dit is die Mormoonse Tabernakelkoor wat dit so heel mooi sing. Sal soek.
Moeder Raaf het gesê op Desember 28, 2010
Die forsheid wat ek hier kry:
http://www.youtube.com/watch?v=D6JN0l7A_mE
is wat ek soek vir hierdie musiek.
louisna het gesê op Desember 28, 2010
Thanks. Dit is die weergawe wat ek op CD get. Baie dankie
louisna het gesê op Desember 28, 2010
Thanks