Nog ‘n song

Desember 28, 2010 in Sonder kategorie

 

Ouboet sit op die stoep en songs luister

Vandag werk ek nie

Julle kan my gelukwens. Ek het dit reggekry om die video

se prentjie te plak

Hierdie weergawe streel my gemoed vandag

Mooi dag verder

19 antwoorde op Nog ‘n song

  1. Geluk met jou verjaardag Ouboet mag jy gesondheid geniet.

  2. Geluk met die 101000 kerf

  3. louisna het gesê op Desember 28, 2010

    Dankie raymond. Mooi dag vir julle ook.

  4. louisna het gesê op Desember 28, 2010

    Dankie raymond. ouboet waardeer.

  5. louisna het gesê op Desember 28, 2010

    Baie dankie. 57. Jy is nog ‘n meisie, maar mag my nooit as oom aanspreek nie. Thanks vir die inloer

  6. gidivet het gesê op Desember 28, 2010

    Die klanke van die slawekoor het my hier op jou stoep ingelok. Baie geluk met die verjaarsdag en groete.

  7. louisna het gesê op Desember 28, 2010

    Ek luister vandag op ‘n lekker dag na alle weergawes. ‘n Beter een volg later. Mooi dag

  8. louisna het gesê op Desember 28, 2010

    Baie dankie Gidi. Ouboet waardeer.

  9. louisna het gesê op Desember 28, 2010

    Ouboet verjaar ja. Baie dankie vir die soen.

  10. Is jou ouderdom al oor jou IK, die jaar? Grappie grappie, geluk Boet.

  11. fiemies het gesê op Desember 28, 2010

    Mag jou koeitjies in die lelies wei, jou gansies in die spruite bly, jou kinners in jou hart gedy en vroutjie in jou arms gly! Lekker jaar wat voorle mag al jou wense waar word.

  12. louisna het gesê op Desember 28, 2010

    Baie dankie. Ouboet waardeer. Dalk sal ek jou op 60 ‘n meer akkurate antwoord kon gee. Mooi dag.

  13. louisna het gesê op Desember 28, 2010

    Baie dankie Fiemies. Jou pragtige stukkie inspireer. Mooi dag vir julle ook.

  14. TS het gesê op Desember 28, 2010

    ‘n Groot gunsteling … dankie

  15. louisna het gesê op Desember 28, 2010

    Baie dankie. Die beste weergawe volg later

  16. Pragtig! Maar, ek dink dit is die Mormoonse Tabernakelkoor wat dit so heel mooi sing. Sal soek.

  17. Die forsheid wat ek hier kry:

    http://www.youtube.com/watch?v=D6JN0l7A_mE

    is wat ek soek vir hierdie musiek.

  18. louisna het gesê op Desember 28, 2010

    Thanks. Dit is die weergawe wat ek op CD get. Baie dankie

  19. louisna het gesê op Desember 28, 2010

    Thanks

Los ’n antwoord vir Moeder Raaf. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.