Vir al die meisies. Pragtige song met memories. Ekke, jy moet ook luister.

Desember 27, 2010 in Sonder kategorie

Vergun my die geleentheid om julle terug te neem na die jaar 1972, seker veilig voor die meeste van julle se geboortes.


Ouboet meld na ‘n uitmergelende treinrit in Potchefstroom aan vir diensplig.


Van ‘n pasgematrikuleerde met ‘n rybewys in sy sak tot ‘n roof vind in ‘n oogwink plaas.


Maar iets tydens hierdie “manwordstadium” van die homo sapiens bly my vandag steeds by.  ‘n Minder verwarde troep het sy tape saamgebring.

 

Olivia Newton John se fenomenale song Banks of the Ohio het alles die moeite werd gemaak.

 

Daai song het die lang rye om ‘n skoolkys van die tiekieboks af te bel, kort gemaak.


http://www.youtube.com/watch?v=lv1-_HTtxWU

Hallo Ekke, dalk moet ons weer ietsie oor die armydae blog. “Maak toe jou hand troep. Ek druk nou ‘n dr.l in hom.”

11 antwoorde op Vir al die meisies. Pragtige song met memories. Ekke, jy moet ook luister.

  1. louisna het gesê op Desember 27, 2010

    OK, ek like die memories dalk meer as die song.

  2. Baie mooi song, daai.

    Ek het in 1972, op die rype ouderdom van 29 my eerste kind gehad.

  3. louisna het gesê op Desember 27, 2010

    Pragtig. Ja dis ‘n mooi song

  4. louisna het gesê op Desember 27, 2010

    29 is darem nie te ryp nie. Mammie was 31 toe ouboet jnr gebore is

  5. louisna het gesê op Desember 27, 2010

    Baie dankie. Ja, ek hou van mooi musiek. Dankie vir die inloer.

  6. VozSola het gesê op Desember 27, 2010

    My geboorte jaar….
    hoeka gesê ek moes eerder ‘n 60’s baby gewees het…want ek hou van ou-ou musiek.

  7. louisna het gesê op Desember 27, 2010

    Pragtig.

  8. louisna het gesê op Desember 27, 2010

    Jong meisie met beleë styl en smaak

  9. Môre Ouboet, as ek my nie misgis nie, verjaar jy mos vandag. Baie hartlik geluk en ek hoop daar is nog baie mooi jare wat vir jou en jou gesin voorlê!

  10. louisna het gesê op Desember 28, 2010

    Baie dankie Thomas. Jy’s skerp. Ek waardeer jou gelukwensing.

  11. louisna het gesê op Desember 29, 2010

    Baie dankie Eaven.

Los ’n antwoord vir louisna. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.