Vir Moederraaf: Ouboet se gunsteling classics wat ek dink jy gaan like

Desember 26, 2010 in Sonder kategorie

Hier volg ‘n paar.


Ongelukkig is my keuse van spesifieke weergawes/orkeste nie op die web beskikbaar nie.

Fantasie impromptu van Chopin

http://www.youtube.com/watch?v=tvm2ZsRv3C8

Minute waltz van Chopin

http://www.youtube.com/watch?v=7q82qUpRfGI

Deep is the night

http://www.youtube.com/watch?v=RQt27s6RaX0

http://www.youtube.com/watch?v=OiLtni1oTCA

Liszt se liebestraum

http://www.youtube.com/watch?v=y6hdDOFtW64

Liszt: Hongaanse rapsodie no 2

http://www.youtube.com/watch?v=PD0dsH4kGUY

Strauss: Blue Danube

http://www.youtube.com/watch?v=VTqlLKBKFhg

Ongelukkig is die von Karajan/Richter-kombinasies net tot my “ longplays uit die jare toet” toe ek my Marantz hi fi gekry het, beperk

Tchaikovski se eerste klavierkonsert

http://www.youtube.com/watch?v=scm4eUORJ2s

Beethoven se  5de klavierkonsert

http://www.youtube.com/watch?v=Mhnb_ZbSpB4

Lekker aand

17 antwoorde op Vir Moederraaf: Ouboet se gunsteling classics wat ek dink jy gaan like

  1. TS het gesê op Desember 26, 2010

    Aha dis almal gunstelinge! Dankie

  2. Moederraaf is ‘n geeerde vrou hier!

  3. Ag, hoe heerlik.

    Ek moet julle nou definitief eers vir ‘n rukkie groet, sodat ek na al hierdie mooi musiek kan gaan luister.

  4. Ek sal kom sê…

  5. louisna het gesê op Desember 26, 2010

    Bly julle like die songs

  6. louisna het gesê op Desember 26, 2010

    Ek en daai girl click lekker

  7. louisna het gesê op Desember 26, 2010

    Lekker luister

  8. louisna het gesê op Desember 26, 2010

    Thanks

  9. alles mooi, het nie na almal geluister maar hou baie van 1e een wat jy gegee het vir Deep is the night.
    Nou soek ek naarstigtelik na ‘n mooi opname daarvan met ‘n mansstem, verkieslik die Duitse weergawe: In mir kingt ein Lied

  10. louisna het gesê op Desember 26, 2010

    Bly jy like dit. Daar is ‘n paar weergawes met mnsstemme

  11. Ek het nie een en almal regdeur geluister nie, maar het die meeste afgelaai, kan dus nog weer luister.

    Fantasie impromptu van Chopin
    Mooi, maar nie vir my uitstaande nie

    Minute waltz van Chopin
    Pragtige musiek, ek kon my verkyk aan die mense se vingers op die klawers!

    Deep is the night
    Beide weergawes is vir my hemels mooi.

    Liebestraum en die Blou Donou sal altyd, maar altyd vir my baie mooi bly. Dit neem mens so terug na jou kinderdae toe.

    Beethoven se 5de klavierkonsert
    Mooi, maar nie een van my gunstelinge nie.

    Tchaikovski se eerste klavierkonsert
    Absoluut pragtig.

    Dankie, Ouboet, ek het nou heerlik musiek geluister. Wat meer is ek het die meeste afgelaai en kan nog dikwels daarna luister.

  12. louisna het gesê op Desember 26, 2010

    Baie groot plesier. Goed ons stem nie oor alles saam nie.

  13. louisna het gesê op Desember 26, 2010

    Ons vind mekaar. Snaaks ek dink Beethoven 5 is die heel mooiste stuk “lang” musiek wat ooit geskryf is.

  14. louisna het gesê op Desember 26, 2010

    Dis dan vir Rosie. Ek dog dis vir my.

  15. Hoe vervelig sou dit dan nou gewees het?

  16. louisna het gesê op Desember 27, 2010

    Presies. Ten minste stem ons oor 80%+ (wat werklik saakmaak) saam. Mooi dag.

  17. louisna het gesê op Desember 27, 2010

    Jammer. Ek is konfuus. Mooi dag.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.