Sorry MaanKind. Out of Africa het dus die bus gemis. Hier is jou song.

Desember 26, 2010 in Sonder kategorie

Rustle of spring

http://www.youtube.com/watch?v=9xhD3PZ4wkI

As hy ook nie tref nie, hiers nog een:

Caravans

http://www.youtube.com/watch?v=LcYfRysceeQ

Aan ‘n paar ander meisies, hier is julle songs:

Monica.

Ek en Gene Rockwell was eenkeer toevallig saam in ‘n klein vliegtuigie van Pietersburg af. Toe die gure weer Maydays uitbasuin, haal hy ‘n bottel Klipdrif uit wat ek saam met hom genuttig het.

Heart

http://www.youtube.com/watch?v=dAwXeZkprMs

Maryke

Sprokie van ‘n stadskind

http://www.youtube.com/watch?v=C91k-NOXzwg&playnext=1&list=PL8D76980965B2E5F8&index=4

Tina

Bohemian Rhapsody

http://www.youtube.com/watch?v=irp8CNj9qBI

The entertainer is vir almal wat klaviermusiek geniet

http://www.youtube.com/watch?v=fPmruHc4S9Q

Mooi dag

12 antwoorde op Sorry MaanKind. Out of Africa het dus die bus gemis. Hier is jou song.

  1. louisna het gesê op Desember 26, 2010

    Ja, daai song laat my ook aan verlei dink, maar soos jy se, ons is “tegnies” buite die verleistadium. Hierdie smalweggedrewe realiteit hou mens op die regte pad, so hoop ek.

    Ek het gister met skoonsuster se 9-maandoue kleidogtertjie gespeel. Ek vermoed die derde geslag gaan met oupa toor.

  2. louisna het gesê op Desember 26, 2010

    Ek vermoed so, maar ai, ouboet jnr het op hierdie stadium nie eers ‘n vaste girl nie.

  3. TS het gesê op Desember 26, 2010

    Baie dankie ek voel waarlik geëerd.

    Het jy al na die ghitaar van Edgar Cruz gehoor?

  4. louisna het gesê op Desember 26, 2010

    Gou weer gaan luister. Pragtig.

    Ek is so bly jy hou van my keuse.

  5. Goeie musiek smaak Ouboet!

  6. louisna het gesê op Desember 26, 2010

    Baie dankie

  7. Ek wil net sê, die [email protected] liedjie wat ooit opgeneem was, is Gene Rockwell se Heart.

  8. louisna het gesê op Desember 26, 2010

    Seker jou reg om so te voel. Ek het ‘n benoude oomblik saam met hom gehad en voel dus anders.

  9. Nou het ek nog ‘n paar gelaai. Ek kan onthou toe The entertainer uitgekom het, juis die klavier weergawe, hoe ek en my niggie probeer het om die charleston te dans.

    Sprokie was nog altyd vir my so mooi en Hearts het ek ook afgelaai.

    Meeste van Queen se musiek is vir my pragtig.

  10. louisna het gesê op Desember 26, 2010

    Die stoep wag vir jou.

  11. Ek het niks teen hom nie, ek het dit teen daai liedjie.

  12. louisna het gesê op Desember 27, 2010

    OK, ek aanvaar dit so. Mooi dag.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.