Songs en Kersfees se gatkant

Desember 26, 2010 in Sonder kategorie

Dankie vir die girls was so positief op my songs wat aan hulle opgedra is gereageer het.  Ja, ouboet lees persoonlikhede en koppel dit aan songs.

Enige versoeke?


In elk geval, ons sit gister op swarrie se stoep in die suide en kuier, en daar  “snap” ‘n “plastic”stoel onder ouboet. Die donderslag van “plastic” wat kraak sit my gedagtes en keermeganismes in overdrive. Toe ouboet jnr sy eerste bok op 11 geskiet het, het ek ook een stukkend gesit en ‘n skerp stuk plastic het my binneboud oopgesny.

 

Familiejuwele is rakelings gemis.

 

Net daar en dan verbied mammie my om ooit weer op ‘n plastic stoel te sit. Ek dink my totaal staan nou op 8+.

 

Ek sit vandag met ‘n blou en seer elmboog en ‘n stywe nek, maar ek like steeds songs.  

 

Vrede is my wens vir 2011 en ek dra die volgende song aan almal op:


Summer prayer for peace

http://www.youtube.com/watch?v=8opWtyqnPb8

20 antwoorde op Songs en Kersfees se gatkant

  1. TS het gesê op Desember 26, 2010

    Jy moet dit maar kalm van Sulke lyfbeserings is nie toe goed op jou ouderdom nie

  2. louisna het gesê op Desember 26, 2010

    Thanks. Ek weet. Mammie het my gisteraand gemasseer en pille ingegee. Nou voel ek effens beter.

  3. louisna het gesê op Desember 26, 2010

    OK, some you win some you lose. Ek soek nou vir jou solank ‘n ander song wat ek netnou gaan plak.

    Meryl is vir my ‘n mooi girl, en die glimlag op jou foto het my aan haar laat dink. Watch my netnou. Dan is ek in die kol.

  4. pbroere het gesê op Desember 26, 2010

    Ouboet jy is vet. Ek sit die goed ook stukkend so dit is nie pot calling die kettle black nie.

  5. louisna het gesê op Desember 26, 2010

    Nee, ek was vet. Nou 121kg. Kak stoel sou ek dink

  6. louisna het gesê op Desember 26, 2010

    Thanks. Bly jy like jou song. Hoe was die kalkoen?

  7. louisna het gesê op Desember 26, 2010

    OK, jou nuwe song is gepos.

  8. louisna het gesê op Desember 26, 2010

    Thanks. Nogal so gedink.

  9. Dankie vir al die mooi musiek.

    Ek het heerlik musiek afgelaai op ‘n ‘playlist’.

    Die Summer prayer for peace is pragtig.

  10. louisna het gesê op Desember 26, 2010

    Die classics, net vir jou, volg bietjie later

  11. Eintlik soek ek ook ‘n ander song.

    Sorry.

  12. gaan luister hierna:

    http://www.youtube.com/watch?v=wC3TnutoGS0

    Ek is mal hieroor. Enige treurige Ierse musiek. Soos bv. Phl Coulter se musiek.

    Ja, ja, ek weet ek is enigmaties.

  13. louisna het gesê op Desember 26, 2010

    ‘n Reeks songs volg net vir jou. Gaan hulle nou pos.

  14. Dankie, ouboet.

    Ek wens so her was ‘n funksie, soos by FB waar mens net op die ‘like’ knoppie kon klik.

  15. louisna het gesê op Desember 26, 2010

    Sal gaan luister thanks

  16. louisna het gesê op Desember 26, 2010

    Ek en Mammie was 2 jaar terug in Ierland en ek het gehook geraak op hulle musiek

  17. louisna het gesê op Desember 26, 2010

    Ek kuisboek nie.

  18. Ek is ook nog tot vandag toe (was Meimaand daar) hooked. Veral as jy die geskiedenis agter die musiek ken.

  19. louisna het gesê op Desember 26, 2010

    Thanks.

  20. louisna het gesê op Desember 26, 2010

    Ek het gaan luister. Pragtige song

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.