Songs vir die meisies. Ouboet spesialiseer in matchmaking tussen blogpersoonlikhede en songs. (Vervolg)

Desember 25, 2010 in Sonder kategorie

Songs vir die meisies. Ouboet spesialiseer in matchmaking tussen blogpersoonlikhede en songs. (Vervolg)

Ja, ek lees julle raak op die blog.

Modderkoekie, Kelly,Murphy, Lou, Roosdoring, Eaven en MaanKind was gister aan die beurt.

Hier volg nog ‘n paar.

Ek hoop julle geniet die songs en geniet ‘n heerlike dag saam met julle geliefdes.

Voz

http://www.youtube.com/watch?v=GYKJuDxYr3I

Verskriklik

http://www.youtube.com/watch?v=EmmTsEu19YM

Moederraaf

http://www.youtube.com/watch?v=OCSevzJQ2-Y

Tronkie

http://www.youtube.com/watch?v=9zjO9yEb20A

Cara

http://www.youtube.com/watch?v=O_FklOwMyoE

Sandi

http://www.youtube.com/watch?v=4Spy3Nd2D6w

 

Ons is nou amper oppad familiemakietie toe

Geniet die dag,

Stoepgroete

ouboet


15 antwoorde op Songs vir die meisies. Ouboet spesialiseer in matchmaking tussen blogpersoonlikhede en songs. (Vervolg)

  1. louisna het gesê op Desember 25, 2010

    Dieselfde daar Hugo. Eintlik is daar vanjaar groot makietie by swarrie se plek

  2. Nou wat is Ouboet se song of kan ons maar ene kies ge-jou?

  3. louisna het gesê op Desember 25, 2010

    Kies asb een. Ek like ‘n paar songs. Mooi dag vir julle en dankie vir die inloer.

  4. sprokie het gesê op Desember 25, 2010

    Haha, ek weet ek kom nie meer baie hier nie, maar kan ek seblief ook ‘n match kry?

  5. kon jy nie maar die name bysit? nou moet ek alles oopmaak om te kan sien.
    Teen hierdie tyd is ons almal seker ‘n klompie dik vrinne. julle makietie kan net ‘n Fees wees.

  6. VozSola het gesê op Desember 25, 2010

    Dankie Ouboet.
    Hoop julle het ‘n heerlike dag gehad.

  7. louisna het gesê op Desember 25, 2010

    Thanks. Was lekker.

  8. louisna het gesê op Desember 25, 2010

    Surptrise element.

  9. louisna het gesê op Desember 25, 2010

    OK, hier is jou match:

    Carnival is over
    http://www.youtube.com/watch?v=nze8B39OB0k

  10. Is daar iets van die “Stoutgat treffers” op Youtube? Ek is seker daar sal iets wees wat pas by jou…of moet dit iets wees waarvan jy hou?

  11. louisna het gesê op Desember 26, 2010

    Ek was laas stoutgat in my jong dae. Nou dink ek Nights in white satin van die Moody blues is die naaste aan een.

  12. Dankie, Ouboet.

    Ek neem aan dit is die vrolikheid van die rondo wat jou aan my laat dink het?

  13. Dankie Ouboet. Ek het toevallig vir Freddie een kersfees vir die eerste keer gehoor toe ons met vakansie was. Ek was nog baie klein en het die tape by my broer geleen. Was mal daaroor, maar ek het altyd gedink dis ‘n vrou wat sing totdat ek hom die eerste keer gesien het. Wat het jou aand die liedjie laat dink?

  14. louisna het gesê op Desember 26, 2010

    Ek het net gedink die song pas by jou. Vergeet die woorde, Ek dink nie jy pretend nie. Ek het net gevoel seker die mooiste stem wat ooit gesing het pas in jou smaak.

  15. louisna het gesê op Desember 26, 2010

    Die vrolikheid ja.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.