Songs vir die meisies. Ouboet spesialiseer in matchmaking tussen blogpersoonlikhede en songs.

Desember 24, 2010 in Sonder kategorie

Modderkoekie

Suid-Afrika verlang na jou.

Ek dra die beste klavierweergawe van Lara’s theme aan jou op.

http://www.youtube.com/watch?v=TKbrJW21P_E

Ek sou maklik kon dink hierdie song is spesiaal vir jou geskryf.

Ek vertrou jy het die takt om skoonma te laat voel haar krismiskalkoen smaak  lekkerder as jou English roast ensemble.

Kelly

Ek dra Maggie aan jou op. Foster & Allen kom hom net sowel Kelly genoem het


http://www.youtube.com/watch?v=swIip6fg2uU

Murphy

Jy is ‘n meisie van woorde en ek dra Words aan jou op

http://www.youtube.com/watch?v=JECTUQVrvzE

Lou

As jy nie van die inleiding hou nie, luister na die chorus, maar Question van die Moody Blues kan ek nogal met jou assosieer

http://www.youtube.com/watch?v=IBsdHoTdOmc

Roosdoring

Imagine is joune

http://www.youtube.com/watch?v=9Q0Eyw3l3XM

Eaven

Joune is vir my ook spesiaal uit die verlede. Dalk voor jou tyd, maar ek kan jou met hierdie song assosieer.

http://www.youtube.com/watch?v=uBZCyuLuMEU

MaanKind

Is dit toevallig dat jy ‘n Meryl Streep trek in jou smile het?

http://www.youtube.com/watch?v=GLg6-tyxEFQ

As my ander vriendinne  dink ek skeep julle af? Geensins. As julle die diagnostiese toetse like, gaan ek daarmee voort.

Stoepgroete,

Ouboet

13 antwoorde op Songs vir die meisies. Ouboet spesialiseer in matchmaking tussen blogpersoonlikhede en songs.

  1. Haa, dankie Ouboet!
    Dis nou sweet van jou.

  2. louisna het gesê op Desember 24, 2010

    My plesier. Ek hoop nie my diagnostiese konklusie is verkeerd nie

  3. I’m quite new to letterdash but perhaps in time you can find something, you think would match me 🙂

  4. Eish, as ons nou op die stoep gaan sit sal ons vas vries! Geseende Kersfees vanuit ‘n bevrore Britanje. Dis so wit soos troukoek en so koud soos…uhm, wel, soos ys!

  5. Geseende Kerstyd vir jou ook, Ouboet!

  6. louisna het gesê op Desember 25, 2010

    Baie dankie. Dieselfde daar.

  7. louisna het gesê op Desember 25, 2010

    Thanks Kletsgras. Lekker white christmas vir julle

  8. louisna het gesê op Desember 25, 2010

    I will read your posts and respond.

  9. louisna het gesê op Desember 25, 2010

    Bly ek kon jou “raak” met die song. Heerlike dag daar.

  10. Ja! Dankie, kan goed daarmee assosieer

  11. louisna het gesê op Desember 25, 2010

    Thanks

  12. louisna het gesê op Desember 26, 2010

    Ek vermoed jy stem saam met die diagnose en assosiasie

  13. louisna het gesê op Desember 26, 2010

    Plesier. Js, Krismis was lekker. Ek hoop joune ook.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.