Raaiseluitslag. Geluk Jan

November 25, 2010 in Sonder kategorie

Jy was met die uitsondering van twyfel tussen Modderkoekie en MaanKind spot on. OK, albei het die beskrywing gepas. Ek wou iets oor ‘n meesterlike rughand bywerk, maar dan was die raaisel veels te maklik.

Veels geluk Jan.

Die alfabet lees dus KLMNO en die uitslag is:

1 Wie anders as vriend Kobus. Almal het hom reggeraai.

2 Lou, die meisie van ewige jeugdigheid

3 Modderkoekie, ons special girl

4 Neander wat duidelik baie weet. Almal het hom ook reggeraai.

5 Ouboet. Sorry vir die openbarende verklaring. Anha was eerste reg met haar raakvat van nommer 5.

Die kuber is lekker. Sy karakters is pret. Dis ‘n heerlike koel aand in Gauteng, selfs aan die beter kant van die Magalies.

Lekker slaap,

Stoepgroete

Ouboet

(Ek vermoed Saterdag se Snorrespan gaan die Jake White 49-0 teen Oz vlei)

14 antwoorde op Raaiseluitslag. Geluk Jan

  1. Baie dankie vir die mooi woorde oor my. Ek waardeer dit.
    Op die oomblik besig om ‘n persoon se memoirs te “edit” – my kos! Tyd is min. Die ou is briljant met syfers maar nie met letters en woorde en sinne nie.
    Ons gaan vir die naweek wegbreek Hermanus toe. Sien uit daarna.
    Groetnis.

  2. louisna het gesê op November 26, 2010

    Interessanter maar hoogs verklaarbaar dat almal jou reggeraai het.

    Geniet Hermanus.

  3. louisna het gesê op November 26, 2010

    Maar jy doen dit in styl.

  4. betmantoto het gesê op Junie 27, 2022

    Wow, superb blog layout! Magnificent, let alone the content

  5. Pretty! This has been an incredibly wonderful article. Thank you for supplying this information.

  6. Good blog and absolutely exceptional. Thank you for sharing this excellent post.

  7. A good blog always contains new and exciting information, and reading it I feel like this blog really has all of these qualities that make it a blog.

  8. Good article! Keep sharing this type of information to expand user knowledge.

  9. Your information was very useful to me. That’s exactly what I’ve been looking for카지노사이트탑

  10. There’s definitely a lot to know about this issue. I really like all the points you made. 온라인카지노

  11. I just want to let you know that I just check out your site and I find it very interesting and informative. 카지노사이트

  12. Very Appropriate. Very interesting, good job and thanks for sharing such a good blog. Your article is so convincing that I never stop myself to say something about it.
    안전토토사이트

  13. You had a great weekend. My neighborhood was very depressed because it rained a lot. The sun is shining brightly today. I feel good.메이저사이트

  14. I’ve been searching for hours on this topic and finally found your post. totosite, I have read your post and I am very impressed. We prefer your opinion and will visit this site frequently to refer to your opinion. When would you like to visit my site?

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.