Sorry MaanKind en Anha

Oktober 30, 2010 in Sonder kategorie

Dit is op rekord dat takt nie ouboet se beste gawe is nie. Daarom vra ek julle nederig om verskoning omdat ek goed kwytgeraak het wat julle ontstel het. Glo my, niks was kwaadwillig bedoel nie.

Vergun my die geleentheid om die beste stukkie Shakespeare aan julle op te dra:

“The quality of mercy is not strained. It droppeth as a gentle rain from heaven.”

Nou buig ek, ek gaan staan sit op my knieë en soen julle sagte hande.

12 antwoorde op Sorry MaanKind en Anha

  1. louisna het gesê op Oktober 30, 2010

    Sorry Modderkoekie. Ek is werklik jammer. Die riemruk was ‘n antwoord op cybersex en het niks met borskanker te doen nie. Glo my.

  2. Julle manne gaan nie hierdie een wen nie. Beweeg dan nou maar aan.
    Volgende naweek gaan ekke vinnig vinnig in Petoors wees. glo nie gaan in jou omgewing uitkom, maar sal vir die klip kyk as ek tog so doen.

  3. dis nice om sorrie te se. maar as jy elke keer dieselfde ding doen en dan sorrie se. dan is jy nie regtig sorrie nie. that is also fine. maar moet dan nie sorrie se nie.

  4. ek hoop die dolfyne wen.

  5. louisna het gesê op Oktober 30, 2010

    As jou tyd jou toelaat, geniet die Noord. Ongelukkig is ek in Jhb meeste van die week.

  6. louisna het gesê op Oktober 30, 2010

    Ek wil ook nie fight nie, veral nie met jou nie.

  7. louisna het gesê op Oktober 30, 2010

    Dr Daan DuP het myne laat ophou kraak.

  8. louisna het gesê op Oktober 31, 2010

    Thanks

  9. Al wat ek kan sê is dat takt ook nog nooit my beste eienskap was nie!

    Gevolglik het my mond al dikwels gemaak dat my gat slae kry!

  10. louisna het gesê op Oktober 31, 2010

    Ons deel iets. My gat het ook gebrand, verskeie kere al, maar ek werk aan takt.

  11. Ek het opgegee met daai een, vat maar die slae soos dit kom!

  12. louisna het gesê op Oktober 31, 2010

    Ja, dis nogal moeilik, veral met skoorsoekers.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.