Geluk Sharks

Oktober 30, 2010 in Sonder kategorie

Julle het pragtig gespeel. Ouboet was verkeerd. Weer eens. Rugby het gewen. Weer eens.

Ek het ‘n familiedoop kortgeknip omdat daar nie ‘n TV by die onthaalplek was nie. Seker verkeerd van my?

5 antwoorde op Geluk Sharks

  1. loudavisi het gesê op Oktober 30, 2010

    Ons het al voor halftyd die tv oorgeskakel na ‘n ander kanaal.
    Ek se ook geluk aan die Haaie, hulle is my tweede beste gunstelinge.
    😀

  2. louisna het gesê op Oktober 30, 2010

    Ek was vas oortuig. My grootste vriend en WP ondersteuner sulk nou, soos ons twee weke gelede.

  3. louisna het gesê op Oktober 30, 2010

    Ek het enduit gekyk na ‘n spanningsvolle wedstryd waarby ek nie “betrokke” was nie.

  4. louisna het gesê op Oktober 30, 2010

    Jy het ‘n klipharde wedstryd gemis.

  5. louisna het gesê op Oktober 31, 2010

    Mooi wedstryd

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.