Vasbyt as die skemer sak: ‘n Genealogies-geinspireerde poging op grond van Modderkoekie se challenge

Oktober 29, 2010 in Sonder kategorie

Kleinboet blaai deur die familiekroniek en as heteroseksuele boorling van die 21ste eeu kom sekere vrae by hom op toe hy na die magdom van foto’s kyk. Ouboet het vermoedens maar geen klinkklare antwoorde nie. Tog dwing sy diepgewortelde patriargale lewensorientasie hom om antwoorde te probeer verskaf.


Hoekom lyk groot-oumagrootjie so suur Pa. Sy het voortydig gevat seun. Sewe maande na die voltrekking van die huwelik is haar eersteling gebore, lank voordat daar broeikaste was.



 

Hoekom staan die oom en die tannie sit? Dit was dag drie van die wittebrood seun. Die oom kon nie staan nie en die tannie kon nie sit nie.


 

En hierdie oom. Hoekom dwaal sy hand so?

 

 

Die oom was blind seun. Hy kon mos nie sien waar hy vat nie.

 

Het hulle in daai tyd voor die troue gespyker? Ek vermoed so seun.

23 antwoorde op Vasbyt as die skemer sak: ‘n Genealogies-geinspireerde poging op grond van Modderkoekie se challenge

  1. Afrikaans het net 36 000 woorde en hy groei nog – so het ek nou die dag gehoor , dis wonderlik .

    Kyk ek is bly ons mag smile op n foto .
    Mooi gedoen Ouboet

  2. louisna het gesê op Oktober 29, 2010

    Thanks Christel. Ja die oumense het nie gesmile nie.

    Afrikaans sal bly groei!

  3. louisna het gesê op Oktober 29, 2010

    Thanks.

  4. jannel1 het gesê op Oktober 29, 2010

    Was die onderste oom ‘n melkboer?

  5. louisna het gesê op Oktober 29, 2010

    Toevallig ja.

  6. louisna het gesê op Oktober 29, 2010

    selfs die vernaamste families het maar hier en daar ‘n verdwaalde glipsie.

  7. louisna het gesê op Oktober 29, 2010

    …ja pel, en hulle wat die waarheid nie wil face nie, kry die seerste.

  8. louisna het gesê op Oktober 29, 2010

    Daai oom ken van kanne.

  9. louisna het gesê op Oktober 29, 2010

    Lyk of hulle poepe opruik.

  10. louisna het gesê op Oktober 29, 2010

    Yes, plek hulle dit met ander deel.

  11. louisna het gesê op Oktober 29, 2010

    Natuurlik. Hy’t alles agter die kraalmuur geleer.

  12. louisna het gesê op Oktober 29, 2010

    Misvat, raakvat, skoot klap en daar sit die ogies.

  13. louisna het gesê op Oktober 29, 2010

    Groot onderwerpe skep groot stories.

  14. louisna het gesê op Oktober 29, 2010

    Ja, lyk asof julle iets onwelriekends ruik.

  15. louisna het gesê op Oktober 29, 2010

    Seker maar ‘n gebrek aan grimering ook.

  16. louisna het gesê op Oktober 29, 2010

    …en bloed is dikker as water..

  17. bloukaap het gesê op Oktober 29, 2010

    van Adam se tyd af ……..

  18. louisna het gesê op Oktober 29, 2010

    Oh yes. Ghaap het nie koning se sport uitgedink nie.

  19. brokkies het gesê op Oktober 29, 2010

    Jinne, maar jy’s spitsvondig! Natuurlik het hulle kwaad gedoen voor die troue. Hulle het dit net nie gese nie.

  20. louisna het gesê op Oktober 29, 2010

    Nooit daaroor gepraat nie, want wat sal die bure se

  21. louisna het gesê op Oktober 30, 2010

    Thanks.

  22. Die oumense het darem SUUR & BEDONDDERD gelyk in hul prenkies. Hoe sou hulle vandag gelyk het, met al die nuwe euwels om te trotseer?

  23. louisna het gesê op Oktober 30, 2010

    Suur kwadraat

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.