Hierdie man het ‘n punt beet

Oktober 29, 2010 in Sonder kategorie

Today's Inspirational Quote:

"The bottom line is that

(a) people are never perfect, but

love can be,
(b) that is the one and only way that the

mediocre and vile can be transformed, and
(c) doing that makes
it that.

We waste time looking for the perfect lover, instead

of creating the perfect love."

-- Tom Robbins

Ek is met die beste ma vir haar kinders getroud, maar
soos met alle goeie dinge in die lewe moet selfs die beste
plantjies elke dag water kry.

Soms wroeg mens oor al die kak wat jy aangejaag het,
maar die brute krag van vergewing skop in as jy
jammersê, en dit bedoel

WP: 31
Haaie 28

Lekker naweek en geniet die skouspel sonder bye moremiddag.
Gelukkig het ek GEEN belang in een van die twee spanne nie
en kan dit dus net geniet



11 antwoorde op Hierdie man het ‘n punt beet

  1. louisna het gesê op Oktober 29, 2010

    Thanks vir die kuiertjie. Ek het gerespondeer op jou pos, maar ek soek nog foto’s

  2. louisna het gesê op Oktober 29, 2010

    Thanks

  3. louisna het gesê op Oktober 29, 2010

    Ek maak so. Ja, dit is ‘n anglisisme. Sorry

  4. louisna het gesê op Oktober 29, 2010

    Vraag is: wanneer is dit Afrikaans en wanneer ‘n anglisisme? Seker na langdurige gebruik. Tevevisie is Afrikaans en beeldradio volksvreemd.

  5. louisna het gesê op Oktober 29, 2010

    Gelukkig kan ons die game kyk, geniet, en blaasbeheer behou.

  6. jannel1 het gesê op Oktober 29, 2010

    Ek het ook geen belang nie, maar ek is mal oor WP se ondersteuners as hulle verloor!

  7. louisna het gesê op Oktober 29, 2010

    Goeie punt.

  8. Douwe het gesê op Oktober 29, 2010

    Ek hou van jou quote!

  9. louisna het gesê op Oktober 29, 2010

    Thanks Douwe. Lyk my die onderwerp is jou speciality.

  10. Douwe het gesê op Oktober 29, 2010

    Is dit nie maar ons almal s’n nie?

  11. louisna het gesê op Oktober 29, 2010

    Soort van ja, maar jy klink akademies onderlê in die onderbou.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.