Tyd vir ‘n vraelysie

Oktober 28, 2010 in Sonder kategorie

1) Wat is die mooiste song in Afrikaans?  Koos duP se kinders van die wind gesing deur Laurika Rauch. After all is dit ‘n gedig wat in Groot verseblik opgeneem is.

2) Wat maak jou die bliksem in? Ystervarke wat snags my honde se kos kom opvreet en my tuin verwoes. ‘n Karwag wat my uit die parkeerplek uitbeduie.   Iemand wat vra “wie praat?” as hy/sy my bel. Dan is my antwoord:  Nee, ek weet nie. Sê my, dan weet ek ook.

3) Waar het jy die lekkerste bord kos geniet? Muisbosskerm

4) Hoekom skryf jy? Dit laat my beter voel

5) Wat is die mooiste woord in Afrikaans? Dankie

6) Wat is jou gunsteling TV programme? Fashion TV en Super Rugby

7) Wie is jou held? Stephen Hawking

8) Wat sal jy doen as jy die lotto (die grote) wen?  “Aftree” by die see en ‘n historiese roman oor die familie skryf

9)  Watter song tas jou hormonaal aan? Nights in White Satin van die Moody Blues

10) Wat is jou grootste talent? My vermoë om lekker  kos te verorber

11) Wat is jou grootste skepping tot op datum? My twee seuns.

12 antwoorde op Tyd vir ‘n vraelysie

  1. zephur het gesê op Oktober 28, 2010

    10…so jy hou ook van eet…

  2. louisna het gesê op Oktober 28, 2010

    Yes. tweede lekkerste lekkerny an my bekend.

  3. louisna het gesê op Oktober 28, 2010

    Thanks. Dit lekker om gewatch te word.

  4. louisna het gesê op Oktober 28, 2010

    Grappie. ek verwys eintlik net na die lingerie show.

  5. louisna het gesê op Oktober 28, 2010

    Dit bly ‘n mooi show.

  6. louisna het gesê op Oktober 28, 2010

    Welkom tronkie. lanklaas van jou gehoor.

  7. louisna het gesê op Oktober 28, 2010

    Thanks vir die kuiertjie en meelewing.

  8. louisna het gesê op Oktober 28, 2010

    Mooi een. Ek sal hom onthou.

  9. louisna het gesê op Oktober 28, 2010

    Thanks. Ek het hom so pas geniet.

  10. Janklaas het gesê op Oktober 29, 2010

    O, ek het gedag dis ‘n fyner song – Knights in white satin…

  11. louisna het gesê op Oktober 29, 2010

    Jy’s skerp Jan

  12. louisna het gesê op Oktober 29, 2010

    Ja, dit is eintlik cartoons vir pappa. Mooi idioom.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.