Stoutwees vir MaanKind

September 6, 2010 in Sonder kategorie

 

OK, ek het eenkeer gecrib en daaroor geblog..

 

Verder het ons vrugte gesteel

 

Op pad skool toe het ons soms Meestertjie se appelkose gesteel en in die bus verkoop. Meestertjie was ‘n tegniese onderwyser wat ‘n ou kombi gery het. As gevolg van ‘n bepaalde ongesteldheid uit sy kinderjare het sy mond op sy regterwang gesit.

 

O ja, en ons het skelm gerook en bomcrackers gestel, en toktokkie gespeel., en Franse briefies opgeblaas, en so aan.

2 antwoorde op Stoutwees vir MaanKind

  1. louisna het gesê op September 6, 2010

    Nooit.

  2. louisna het gesê op September 6, 2010

    Thanks maanKind. Jy toon insig.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.