Goeiemore

Augustus 31, 2010 in Sonder kategorie

Goeiemore vriende.

Ek sit in ‘n burokratiese vergadering en dog ek groet net.

Blackberry is ‘n lekker stukkie tegnologie wat ek onder die knie begin kry.

Lekker dag.

9 antwoorde op Goeiemore

  1. Ek geniet my Swart-Betta baie. Feel it, its here! Oral en altyd.
    Geniet jou vergadering.

  2. Jy moet jou aandag by die vergadering bepaal.
    Lekker dag vir jou ook. Onse lug is maar grou en die kind is koud. Môre lentedag????

  3. Dagsê Ouboet! Ek wil net baie geluk sê met jou groot matrimonale mylpaal laasweek! (was bietjie uitstedig, so kon eers vanoggend lees daarvan) Hoop die viering was heel feestelik en gesellig. Sterkte met die burokratiese vergadering. Ek is ook nou oppad na een van die. Lekker dag!

  4. Vergaderings, ughh!!

  5. louisna het gesê op Augustus 31, 2010

    Nee, hy speel so lekker, veral aan jou laptop. As die skare dink ek neem notas dan blog ek eintlik.

  6. louisna het gesê op Augustus 31, 2010

    vergaderings is die HAT definisie van ‘n pot kak.

  7. louisna het gesê op Augustus 31, 2010

    Thanks. 31 was lekker. Dankie vir die inloer

  8. louisna het gesê op Augustus 31, 2010

    Ek mis niks van die vergadering nie, al blog ek. Mooi dag daar ook.

  9. louisna het gesê op Augustus 31, 2010

    Hy werk soos ‘n bom.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.