Ietsie van alles

Augustus 27, 2010 in Sonder kategorie

 

Vir diegene wat sin soek

 “Knowing others is intelligence; knowing yourself is true
wisdom. Mastering others is strength; mastering yourself is
true power.”

— Lao-Tzu

 

Vir die knorgatte

 Gaan blaas af

Vir die oorgeslaandes

Gaan staan in die ry.

 

Vir die blogdames

 Heerlike naweek. Ek drink ietsie op julle ander helftes se smaak.

 

Vir die rugbygeesdriftiges

 Ons gaan wen 37 16

Vir Kelly

Ons is trots op jou

17 antwoorde op Ietsie van alles

  1. louisna het gesê op Augustus 27, 2010

    Ek sien uit na die wedstryd en ek glo ons gaan beslis wen. Nie geweet Toks gaan sing nie, maar ek gaan luister.

  2. louisna het gesê op Augustus 27, 2010

    Kelly is na die beste van my wete reeds 7 dae sonder ciggys. Dit wil gedoen wees.

    Thanks MaanKind. Klaar reggemaak. Ai die dik vingers….

  3. VozSola het gesê op Augustus 27, 2010

    o nee Ouboet…wat van die hardwerkendes wat nog hierdie Vrydag middag moet werk…en saam met die nuus se tune by die huis kom…net om verder te werk? huh? wat van ons?!!!
    😉

  4. louisna het gesê op Augustus 27, 2010

    Hugs..

  5. louisna het gesê op Augustus 27, 2010

    My innige simpatie. Nietemin, lekker naweek.

  6. is jy so oorgesaan dat jy nie die woord ken nie

  7. VozSola het gesê op Augustus 27, 2010

    Dankie Ouboet…
    Mooi naweek vir jou ook.

  8. louisna het gesê op Augustus 27, 2010

    Ek tik nogal vinnig en maak nogal baie foutjies. Thanks vir die inloer Rosie.

  9. is die biltong en naartjies reg vir môre? net nie die skerm taai mors

  10. 37-16 in SA se guns?? “Hope springs eternal in the human breast!”

  11. louisna het gesê op Augustus 27, 2010

    O ja ….. en “ietsie ligs” vir die senuwees ook.

  12. louisna het gesê op Augustus 27, 2010

    Yes Thomas. Ek is inderdaad optimisties. Deans se gesig gaan lyk of hy iets slegs ruik as die eindfluitjie blaas.

  13. louisna het gesê op Augustus 27, 2010

    Mooi Kammi. Ek sal bly wees as julle die vyand ‘n loesing gee. Sterkte.

  14. louisna het gesê op Augustus 27, 2010

    Thanks. Ek maak so.

  15. Dankie vir die sin. Is ek ‘n blogdame?

  16. louisna het gesê op Augustus 27, 2010

    Natuurlik is jy.

  17. louisna het gesê op Augustus 27, 2010

    Thanks Kelly

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.