Wat dink julle?

Julie 30, 2010 in Sonder kategorie

Elke familie het sy eie intriges. Op die foto is ‘n blinde man wat ‘n meisie vashou. Wat dink julle van haar skalks laggie? Wat dink julle van haar boonste hand? Keer sy, of trek sy sy hand boontoe? 

Dit is wat die genealogie so interessant maak. As jy lees van ‘n kraalmuur, dan worder jy wat het agter daai muur gebeur.

Groete en geniet die naweek.

21 antwoorde op Wat dink julle?

  1. louisna het gesê op Julie 30, 2010

    Nee, hierdie foto het ek onder uit ‘n laaiuitgerap. Niks is mee getoor nie. Ek dink hy wou sy braille-vaardighede beproef.

  2. Is dit nie net ‘n skaduwee nie? Kannie lekker uitmaak

  3. Neem aan jy weet wie dit was as jy kan sê hy was blind.
    Dan dink sy seker dat sy sig wel weg is maar nie sy tas.
    Moes julle ook so leer watter sintuie ‘n mens het?

  4. VozSola het gesê op Julie 30, 2010

    …love is blind…

  5. zephur het gesê op Julie 30, 2010

    Agter die kraal muur lê bees mis

    hehehehe

  6. louisna het gesê op Julie 30, 2010

    Lekker. En langs die beesmis vry hulle

  7. louisna het gesê op Julie 30, 2010

    Ordentlike meisie voor die kamaras. Lekker naweek daar ook

  8. louisna het gesê op Julie 30, 2010

    Maar blindes het briljante tassintuie

  9. louisna het gesê op Julie 30, 2010

    Sy keer ja. Mooi naweek.

  10. louisna het gesê op Julie 30, 2010

    Niks met tas verkeerd nie. Onthou hulle kan braille, en hy is juis doenig daar in rie braille-omgewing.

  11. VozSola het gesê op Julie 30, 2010

    Jy’s Regter brein denker!

  12. louisna het gesê op Julie 30, 2010

    Nie skaduwee nie, net ‘n hand wat volte soek

  13. louisna het gesê op Julie 30, 2010

    Familie ja, maar hy kom uit die sytakke.

  14. VozSola het gesê op Julie 30, 2010

    maar baie beter gehoor! Ek dink hy luister mooi as sy praat…

  15. louisna het gesê op Julie 30, 2010

    Ek stem. Nee is ja. Jy is skerp. Sy weet hoe goed by braille kan lees, en hy is juis doening in daai omgewing

  16. louisna het gesê op Julie 30, 2010

    Ek hoop hy luister, want dit ly of sy hom like.

  17. louisna het gesê op Julie 30, 2010

    Ek vermoed jy’s reg.

  18. VozSola het gesê op Julie 30, 2010

    okay,okay…sy’t hom pas vertel sy’s preggies…!en toe gepose vir die kiekie…?

  19. louisna het gesê op Julie 30, 2010

    Ook seker moontlik.

  20. louisna het gesê op Julie 31, 2010

    Ek vermoed sy gaan ophou keer as die kiekie klaar geneem is.

  21. louisna het gesê op Augustus 1, 2010

    Mooi behoudende antwoord.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.