Sies ouboet!!!!!!

Julie 25, 2010 in Sonder kategorie

Ek deel graag ’n paar cuties met julle.  Ek het dit van ‘n vriend, toevallig ‘n bekende sielkundige, ontvang en bloot geplak. Dis dus nie my eie woorde of idees nie. Jammer as dit kru of aggressief oorkom. Ouboet het mos sy aanslag gewysig om meer sinlike debat op die stoep te bevorder.

 

Muskiet sê vir die waslap, “Seker erg om heeldag net so te lê en vrek op een plek.” Waslap: “Ek het darem al gewas waar jy nog nooit gesteek het nie”

Juffrou in die biologieklas: “Wie kan vir my sê wat is ‘n parasiet?” Jannie antwoord: “Juffrou dit is ‘n meisiesfiets se saal.”

Koos word gearresteer vir dronkbestuur deur ‘n vroulike polisiebeampte. Sy noem dit vir hom dat enigiets wat hy sê teen hom gehou mag word. Koos skree: “Tiete!”

Skotte is bekend vir hulle Whisky

Duitsers is bekend vir hulle Bier
Russe is bekend vir hulle Vodka
Jamaica is bekend vir hulle Rum
Suid Afrikaners is bekend vir die KAK wat hulle maak as hulle die goed drink!!!!

Mans is soos rooiwyn. Hoe ouer, hoe beter. Vroue is soos melk, eers word hulle suur en dan word hulle dik!

Wat is die ooreenkoms tussen ‘n screensaver en ‘n vrou se gesig?
Albei verander as jy aan die muis vat!

Hoekom stink ‘n poep?
Sodat jy dit kan deel met die dowes.

19 antwoorde op Sies ouboet!!!!!!

  1. Magdavwyk het gesê op Julie 25, 2010

    LMGA! hou van die laaste een.

  2. louisna het gesê op Julie 25, 2010

    Thanks slnel. Selle daar.

  3. louisna het gesê op Julie 25, 2010

    Ek het dit van ‘n vriend, toevallig ‘n bekende sielkundige, ontvang en bloot geplak. Dis dus nie my eie woorde of idees nie. Sorry as dit aggressief oorgekom het.

  4. louisna het gesê op Julie 25, 2010

    Soos ek vir Anha sê: Ek het dit van ‘n vriend, toevallig ‘n bekende sielkundige, ontvang en bloot geplak. Dis dus nie my eie woorde of idees nie.

  5. louisna het gesê op Julie 25, 2010

    Ja, dis nogal ‘n mooi enetjie. Thanks vir die inloer en ‘n lekker dag

  6. louisna het gesê op Julie 25, 2010

    Thanks vir jou insig

  7. louisna het gesê op Julie 25, 2010

    Niemand se iets oor gister se katastrofale rugby nie? Dalk beter so. Hoekom Danie Rossouw afhaal? En Morne? Toe mis ons 4 punte op ‘n skinkbord wat dalk net die game kon swaai.

  8. louisna het gesê op Julie 25, 2010

    ..en manne wat nie klit(s)vaardig is nie, is die kluts kwyt.

  9. Liewe Ouboet, man hoe ouer ek word hoe groter word ek, en dis nou nie een van die vele woordspelings in jou se grappe nie, hoor! :-)) Maar weet jy, ek weet nou nie of dit die volwassenheid is wat met die ouderdom saam kom, of meer wysheid nie, maar daar’s vir my ‘n groot skeidslyn tussen intelligente grappe waarin woordspelings perfek werk, en krugrappe wat ‘n mens laat gril, veral as dit rassisties of seksisties is. Nou, op my ouderdom, verkies ek om die goed maar te skiep, jong. Liefde van OU AntDot, hoor!

  10. louisna het gesê op Julie 25, 2010

    Jou keuse Dottie. Thanks vir die inloer en geniet die dag.

  11. Die geur van ‘n hysbak is vir ‘n midget totaal anders.
    Ek kry soortgelyke goed van ‘n persoon dat ek soms lê soos ek lag!

  12. louisna het gesê op Julie 26, 2010

    Thanks therina

  13. louisna het gesê op Julie 26, 2010

    net so. Inderdaad

  14. louisna het gesê op Julie 26, 2010

    Pragtig. Mooi gestel.

  15. zephur het gesê op Julie 26, 2010

    LOL

  16. louisna het gesê op Julie 26, 2010

    Lekker!

  17. louisna het gesê op Julie 26, 2010

    inderdaad.

  18. louisna het gesê op Julie 26, 2010

    Ek is self maar bang vir hulle

  19. louisna het gesê op Julie 27, 2010

    Zeppie, kan jy blog op Blakberry? Ek sukkel.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.