Ouboet gaan bietjie afskaal en brieke bloei

Julie 23, 2010 in Sonder kategorie

Weens verskeie pligroepe gaan ouboet effens laer lê as gewoonlik. Biksem dis jammer.

 

Anyway, intussen moet ek ook nog die nuwe swartbessie baasraak. Ek het darem al LitNet raakgelees.  Al wat ek kon oopmaak is die blogs wat gons om gelees te word. Dus het ek gisteraand bloedweinig te lese gekry. Die res is blank.

 

Jongste was gitsteraand laat uit. So, lesse in die tegnologie sal tot die naweek moet wag. Hoekom is kinders van vandag veel slimmer as hul ouers?  Life’s not fair.

 

Al wat oor jare min of meer dieselfde gebly het is koning se sport. Of het dit? Of gly die Plymouth se clutch al weer, of lol daai gestripte reverse dalk gear weer soos dekades gelede?

 

MaanKind, gee my asb ‘n no 13 ring spanner aan. Ouboet wil die brieke bloei.

 

9 antwoorde op Ouboet gaan bietjie afskaal en brieke bloei

  1. louisna het gesê op Julie 23, 2010

    Ek maak so. Selle daar

  2. louisna het gesê op Julie 23, 2010

    Ja, ek sukkel.

  3. louisna het gesê op Julie 23, 2010

    Sorry, nommer 10 ja. Jy klink goed ingelig.

  4. louisna het gesê op Julie 23, 2010

    Ja, van brieke bloei, clutch kabels vervang en dies meer weet fulle freeslik min.

  5. louisna het gesê op Julie 23, 2010

    Mooi, as feite ter sprake is is daar nie windgatte nie.

  6. louisna het gesê op Julie 23, 2010

    Sorry, ek maak ook maar foutjies

  7. zephur het gesê op Julie 23, 2010

    Ek hoop jy kry die swartbessie gebloei…of het ek nou die stert van die kat beet…hehehe

  8. louisna het gesê op Julie 24, 2010

    Thanks therina.

  9. louisna het gesê op Julie 24, 2010

    Meisie wat humor kan skep.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.