Grappe

Junie 30, 2010 in Sonder kategorie

Wat is die grap wat jy ooit gehoor het wat die meeste aanstoot gee?

 

Wat het die blinde man gesê toe hy by die viswinkel verbystap? Goeiemore dames.

 

Wat is die beste skoolgrap wat jy ooit gehoor het?

 

Juffrou vra die klas om ’n sin met die woord statistiek te maak. Sannie is eerste:

Juffrou, my pa het ’n fabriek. Wat in die oggend met produksie verkeerdgaan maak hulle laatmiddag met statistiek reg. Pragtig Sannie, sê die juffrou.

 

Gatiepie steek sy hand hoog op en kry ’n beurt:  Juffrou, ons huisie is so klein. Naweke as my broer se girl kom kuier dan statistiek hulle sommer in die gang.

 

Wat is die beste grap wat jy ooit gehoor het?

 

Droldrif hou elke jaar kermis.  Pagall se sirkus tree altyd op. Vanjaar is die hoogtepunt ‘n skouspel waarin die leeu Mishap optree met een van sy meestertoertjies.

 

Die afrigter klap Mishap agter die kop en sy enorme bek gaan oop. Hy trek sy gulp af en sit sy volle 8-duim apperatuur (en ondersteunende apparatuur) in Mishap se bek. Vir 20 sekondes wag die skare in spanning en Mishap hap gladnie. Hy verwyder sy apparatuur, klap Mishap agter die kop en die skare dreun van verligting en lekkerkry.

 

Goed enige volunteers vra die afrigter vir die gillende skare?   Daar is ’n prys van R 5 000 op die spel.   Wie van julle is braaf genoeg, koggel hy die skare?

 

Die 72-jarige tant Miems steek haar hand op, haal haar tande uit en stap verhoog toe. OK, meneer, ek volunteer, maar jy gaan my nie so hard agter die kop klap soos vir Mishap nie.

22 antwoorde op Grappe

  1. oud maar nog nie koud nie-mooi so tannie!!

  2. louisna het gesê op Junie 30, 2010

    Nog heel skerp ja.

  3. louisna het gesê op Junie 30, 2010

    Ja, sommige grappe toets die lyne van stigtelikheid. Thanks vir die inloer.

  4. Berwick het gesê op Junie 30, 2010

    ;-))

  5. louisna het gesê op Junie 30, 2010

    Welkom.

  6. O nee!!! daai klappe sou my totaal afsit

  7. Kan nie hier oorvertel nie.
    🙂

  8. louisna het gesê op Junie 30, 2010

    Skerp rosie, baie skerp.

  9. louisna het gesê op Junie 30, 2010

    Why not? Voel welkom.

  10. Ha,ha volpunte!

  11. ‘n Hospitaal hier naby het al hulle sale toegewys aan lande wat aan die Wêreldbeker deelneem, om die siekes ook in die regte gees te bring….so was die Ortopediese saal Duitsland en die Pedriatiese saal Argentinië ens. Die Kraamsaal….Paraguay!

  12. louisna het gesê op Julie 1, 2010

    Ek kan dink die ou tannie het hulle met ‘n rein doel uitgehaal.

  13. louisna het gesê op Julie 1, 2010

    Tannie vol sports.

  14. louisna het gesê op Julie 1, 2010

    Thanks

  15. louisna het gesê op Julie 1, 2010

    Heit! Paraguay. Ek dink koning se sport het die met die sokker agter in die ry gestaan nie.

  16. louisna het gesê op Julie 1, 2010

    Thanks Tweeling.

  17. louisna het gesê op Julie 1, 2010

    Thanks Charlie

  18. louisna het gesê op Julie 1, 2010

    Mooi. Geniet hulle.

  19. More Ouboet…

  20. louisna het gesê op Julie 1, 2010

    Goeiemore maatjie

  21. FOXY1975 het gesê op Julie 1, 2010

    🙂

  22. louisna het gesê op Julie 1, 2010

    Mooi

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.