Raad aan skoonmoeder

Junie 29, 2010 in Sonder kategorie

 

‘n Paar jaar gelede het skoonmoeder tekens van ek-kan-nie-meer-nie begin kwyl en ouboet onderneem toe om haar plek en kar te verkoop en vir haar huisvesting in ’n geskikte ouetehuis te kry.

 

Hy stel toe na kontak met verskeie moontlikhede ’n lysie van keuses op. Hier en daar het ’n verdwaalde jong sexy nursie dalk die pendulum geswaai want van tyd tot tyd moet mens tog kom oëwys.    

 

Die beste keuse was toe toevallig die plek waar my ma reeds 10 jaar gebly het.  Albei moeders het lekker gelag toe ek die swakste keuse beskryf het. “Ma, daai plek is nie vir sissies nie. Mens wil tog nie ’n badkamer deel met oumense wat aan bloeiende aambeie, halitose, voetskimmel of lekblase lei nie.“  

8 antwoorde op Raad aan skoonmoeder

  1. louisna het gesê op Junie 29, 2010

    Yes. Spot on.

  2. Wat van die Deep Heat walms?

  3. louisna het gesê op Junie 29, 2010

    Ja, daai enetjie kan ook pla. Bloeiende vingerfeite ook.

  4. kerneelsie het gesê op Junie 29, 2010

    Hehehehe
    So ruk terug was ek by ‘n ou tannie wat op haar laaste asempie npg so meter probeer loop het na haar eindstreep toe, toe daar ‘n ou tannie poedelnaak in die gang afgestap kom.
    Ek dink dis dalk die rede hoekom so baie ou mans daai “probleempies” van hulle het. Daai kaalgat tannie prentjie was regtig nie mooi nie.

  5. louisna het gesê op Junie 29, 2010

    Ek kan dink Kerneels. So ‘n hangende sellulietskepping sal geen man korasie gee nie.

  6. louisna het gesê op Junie 30, 2010

    Thanks therina. Ek maak so

  7. louisna het gesê op Junie 30, 2010

    Ten spyte van?

  8. louisna het gesê op Junie 30, 2010

    Dis beter.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.