Nota aan al die dames

Junie 19, 2010 in Sonder kategorie

 

Baie dankie vir julle teregwysing oor die gebruik van sekere metaforiese uitsette wat aanstoot gee. Jammer daaroor. Ek wil ter versagting net meld dat ek meestal goed plak wat dekades gelede reeds geskryf is. Dus glip daar maar hier en daar iets uit wat eerder op die plot moes gebly het.

 

Die woord pop was deel van my patriargale jargon. Ek sal dit nie weer gebruik nie.  

 

In elk geval, ek hoop julle naweek is buitengewoon besonder erg lekker. Ouboet maak môre vir die twee moeders en die gesin skaappotjie (op vadersdag).  Kleinboet wil graag dat sy oumas sy meisie ontmoet.

 

Bederf julle geliefdes op vadersdag en gee hulle ruim drukkies.

21 antwoorde op Nota aan al die dames

  1. louisna het gesê op Junie 19, 2010

    Thanks therina. Bederf baardman maar.

  2. louisna het gesê op Junie 19, 2010

    Thanks tronkie. Selle daar. Ek is al soort van gekofyt met potjiemaak, veral skaap.

  3. louisna het gesê op Junie 19, 2010

    Thanks Ekke. Selle daar.

  4. Wolletjies het gesê op Junie 19, 2010

    Lekker Vadersdag Ouboet en geniet die potjie 🙂

  5. HeavyHenry het gesê op Junie 19, 2010

    Huh? Nou will hulle liewer hê jy moet hulle soos Staal Burger “doedies” noem?

    Mens kan die goed ook nooit tevrede stel nie.

    🙂

  6. Goeie vadersdag vir jou, Ouboet. Hier by ons is skaapvleis maar skaars.
    Groetnis
    Danie

  7. MarianaF het gesê op Junie 19, 2010

    Heppie Vadersdag, Ouboet!!

  8. louisna het gesê op Junie 21, 2010

    Thanks Kelly. Ek het so grootgeword

  9. louisna het gesê op Junie 21, 2010

    Thanks Murphy. Selle daar

  10. louisna het gesê op Junie 21, 2010

    Thanks ou maat.

  11. louisna het gesê op Junie 21, 2010

    Thaks Ghaap

  12. louisna het gesê op Junie 21, 2010

    Thanks Mariana

  13. louisna het gesê op Junie 21, 2010

    Thanks MaanKind. Ek beskou my seuns as my grootste skeppings

  14. louisna het gesê op Junie 21, 2010

    Thanks. Ja, maar julle bees is lekkerder as skaap.

  15. louisna het gesê op Junie 21, 2010

    Ek stem Henry. Jy is ‘n kameraad met insig

  16. louisna het gesê op Junie 21, 2010

    Thanks lady. Selle daar

  17. HeavyHenry het gesê op Junie 21, 2010

    *grin* en partykeer ‘n dik vel.

  18. louisna het gesê op Junie 21, 2010

    Ook OK.

  19. Ek het nie ‘n probleem met meeste van die woorde nie. Solank dit net nie sleg bedoel word nie, is die saak reg. Plesierige week.

  20. louisna het gesê op Junie 22, 2010

    Thanks Nika. Plsierige week daar ook.

  21. Pretty useful article. I merely stumbled upon your internet site and wanted to say that I’ve very favored learning your weblog posts. Any signifies I’ll be subscribing with your feed and I hope you publish once additional soon. 메이저사이트
    xg

Los ’n antwoord vir HeavyHenry. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.