Nota aan al die dames
Junie 19, 2010 in Sonder kategorie
Baie dankie vir julle teregwysing oor die gebruik van sekere metaforiese uitsette wat aanstoot gee. Jammer daaroor. Ek wil ter versagting net meld dat ek meestal goed plak wat dekades gelede reeds geskryf is. Dus glip daar maar hier en daar iets uit wat eerder op die plot moes gebly het.
Die woord pop was deel van my patriargale jargon. Ek sal dit nie weer gebruik nie.
In elk geval, ek hoop julle naweek is buitengewoon besonder erg lekker. Ouboet maak môre vir die twee moeders en die gesin skaappotjie (op vadersdag). Kleinboet wil graag dat sy oumas sy meisie ontmoet.
Bederf julle geliefdes op vadersdag en gee hulle ruim drukkies.
louisna het gesê op Junie 19, 2010
Thanks therina. Bederf baardman maar.
louisna het gesê op Junie 19, 2010
Thanks tronkie. Selle daar. Ek is al soort van gekofyt met potjiemaak, veral skaap.
louisna het gesê op Junie 19, 2010
Thanks Ekke. Selle daar.
Wolletjies het gesê op Junie 19, 2010
Lekker Vadersdag Ouboet en geniet die potjie 🙂
HeavyHenry het gesê op Junie 19, 2010
Huh? Nou will hulle liewer hê jy moet hulle soos Staal Burger “doedies” noem?
Mens kan die goed ook nooit tevrede stel nie.
🙂
daancoetzee het gesê op Junie 19, 2010
Goeie vadersdag vir jou, Ouboet. Hier by ons is skaapvleis maar skaars.
Groetnis
Danie
MarianaF het gesê op Junie 19, 2010
Heppie Vadersdag, Ouboet!!
louisna het gesê op Junie 21, 2010
Thanks Kelly. Ek het so grootgeword
louisna het gesê op Junie 21, 2010
Thanks Murphy. Selle daar
louisna het gesê op Junie 21, 2010
Thanks ou maat.
louisna het gesê op Junie 21, 2010
Thaks Ghaap
louisna het gesê op Junie 21, 2010
Thanks Mariana
louisna het gesê op Junie 21, 2010
Thanks MaanKind. Ek beskou my seuns as my grootste skeppings
louisna het gesê op Junie 21, 2010
Thanks. Ja, maar julle bees is lekkerder as skaap.
louisna het gesê op Junie 21, 2010
Ek stem Henry. Jy is ‘n kameraad met insig
louisna het gesê op Junie 21, 2010
Thanks lady. Selle daar
HeavyHenry het gesê op Junie 21, 2010
*grin* en partykeer ‘n dik vel.
louisna het gesê op Junie 21, 2010
Ook OK.
verbeeldingsvlug het gesê op Junie 21, 2010
Ek het nie ‘n probleem met meeste van die woorde nie. Solank dit net nie sleg bedoel word nie, is die saak reg. Plesierige week.
louisna het gesê op Junie 22, 2010
Thanks Nika. Plsierige week daar ook.
메이저사이트 het gesê op Mei 22, 2022
Pretty useful article. I merely stumbled upon your internet site and wanted to say that I’ve very favored learning your weblog posts. Any signifies I’ll be subscribing with your feed and I hope you publish once additional soon. 메이저사이트
xg