Vrye keuse

Mei 17, 2010 in Sonder kategorie

Verdien hom laag

en dra hom hoog

 

die brandmerk-pouveer

tooisel van die hoof

 

Ja of nee se kuns

van keuses maak

 

ken van uiterstes

ken ook die geheim

 

van lê of nee sê, van

die skulpie en die boor

4 antwoorde op Vrye keuse

  1. zephur het gesê op Mei 17, 2010

    Keuses van die lewe

    Hallo Ouboet

  2. louisna het gesê op Mei 17, 2010

    Yes en nie alle keuses is vry nie. As Demi Moore byvoorbeeld vir jou gaan is dit ‘n vrye keuse as jy swig?

  3. louisna het gesê op Mei 17, 2010

    Nice een. Kurwes.

  4. louisna het gesê op Mei 17, 2010

    Lekker werk. Ek het nogal vermoed jy sou jou nie oor die inhoudelike wou uitlaat nie.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.