Vraelystyd. Ouboet se waarneming van blogvriende

Mei 17, 2010 in Sonder kategorie

Hierdie is soort van ‘n vraelys met waarnemings deur die lens van ouboet

 

1 Wie is die mees enigmatiese blogger?

Wie anders as Anha.

 

2 Wie klap die hardste?

Wie anders as Anha

 

3 Wie is die eerlikste?

Wie anders as Anha.

 

4 Wie is die mees stylvolle dog onpretensieuse rolmodel?

Therina

 

5 Wie sal die beste koshuismoeder uitmaak?

Wie anders as MaanKind

 

6 Wie se gewete en sin vir regverdigheid is die sterkste ontwikkel?

Modderkoekie

 

7 Wie dryf katelmetaforiek soms te ver?

Wie anders as ouboet

 

8 Wie is die beste catch?

Anha, Kerneels en Sandi

 

9 Wie is die lojaalste kommentaarleweraar

Ekke myself

 

10 Wie dink die meeste soos jysef oor kernvraagstukke in die lewe?

Plankloper

 

11 Wie is die sterkste leiersfiguur ten opsigte van behoudende lewenswaardes?

Vriend Kobus

 

12 Wie is die mees ingeligte blogger?

Neander?

 

13 Wie laat jou die meeste dink? (nee eerder nie dink nie)

Ghaap

 

14 Wie se afwesigheid mis jy die meeste?

Sonel

15 Wie se stories mis jy die meeste?

Jan Nel s’n veral iets soos die een oor Viagra

 

16        Wie se gedigte en skrywes like jy die meeste?

Voz Sola

 

17        Wie se metafore like jy die meeste?

Murphy

 

18 Wie blog heeltemal te min?

Vriend Christo

 

(Word vervolg)

18 antwoorde op Vraelystyd. Ouboet se waarneming van blogvriende

  1. brands_oli4 het gesê op Mei 17, 2010

    Jis, jy som hulle nogals mooi op. Paar wat jy genoem het wat ek nie ken nie, maar vir die res slaan jy die spyker op die kop.

  2. louisna het gesê op Mei 17, 2010

    Nee, dis ‘n waardige vrou wat meisies op die regte pad hou wen hulle baie van kuns en kultuur leer.

  3. louisna het gesê op Mei 17, 2010

    Thanks

  4. VozSola het gesê op Mei 17, 2010

    Sjoe Regtig?!…ek kry nou skoon skaam…
    Dankie vir jou…!
    😉

  5. louisna het gesê op Mei 17, 2010

    Ware verhaal

  6. louisna het gesê op Mei 17, 2010

    Thanks, al denkende

  7. louisna het gesê op Mei 17, 2010

    So what as hulle kom hare trek. Dan staan ons weer saam teen onreg.

  8. UNPOCO het gesê op Mei 17, 2010

    Interresant hoe jy hierdie mense lees

  9. louisna het gesê op Mei 17, 2010

    Ek mis ook nie ‘n storie nie. Dalk is hy goed.

  10. louisna het gesê op Mei 17, 2010

    Thanks.

  11. louisna het gesê op Mei 18, 2010

    Therina, ons is groot tjommies en ek like dit. Jy moet net een of ander tyd daai mooi fototjie van jou terugsit.

  12. FOXY1975 het gesê op Mei 18, 2010

    Hi, koshuis-moeder is ‘n baie belangrike roeping… Jy is die ma van vele al dra hulle nie jou van… en jy’t die geleentheid om in baie se lewens te help slyp daar waar hulle eie ouers nie kan wees nie… voorwaar ‘n baie spesiale toegif vir jou Maankind!

  13. louisna het gesê op Mei 18, 2010

    Ek sekondeer.

  14. louisna het gesê op Mei 18, 2010

    Jan is ‘n natural met woorde.

  15. gpmhgqxm het gesê op Junie 7, 2022

    what is erythromycin used to treat http://erythromycin1m.com/#

  16. vwxknccm het gesê op Junie 15, 2022

    hcq online sale buy plaquenil online doctors prescribing hydroxychloroquine near me

Los ’n antwoord vir VozSola. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.