Vraelystyd. Ouboet se waarneming van blogvriende
Mei 17, 2010 in Sonder kategorie
Hierdie is soort van ‘n vraelys met waarnemings deur die lens van ouboet
1 Wie is die mees enigmatiese blogger?
Wie anders as Anha.
2 Wie klap die hardste?
Wie anders as Anha
3 Wie is die eerlikste?
Wie anders as Anha.
4 Wie is die mees stylvolle dog onpretensieuse rolmodel?
Therina
5 Wie sal die beste koshuismoeder uitmaak?
Wie anders as MaanKind
6 Wie se gewete en sin vir regverdigheid is die sterkste ontwikkel?
Modderkoekie
7 Wie dryf katelmetaforiek soms te ver?
Wie anders as ouboet
8 Wie is die beste catch?
Anha, Kerneels en Sandi
9 Wie is die lojaalste kommentaarleweraar
Ekke myself
10 Wie dink die meeste soos jysef oor kernvraagstukke in die lewe?
Plankloper
11 Wie is die sterkste leiersfiguur ten opsigte van behoudende lewenswaardes?
Vriend Kobus
12 Wie is die mees ingeligte blogger?
Neander?
13 Wie laat jou die meeste dink? (nee eerder nie dink nie)
Ghaap
14 Wie se afwesigheid mis jy die meeste?
Sonel
15 Wie se stories mis jy die meeste?
Jan Nel s’n veral iets soos die een oor Viagra
16 Wie se gedigte en skrywes like jy die meeste?
Voz Sola
17 Wie se metafore like jy die meeste?
Murphy
18 Wie blog heeltemal te min?
Vriend Christo
(Word vervolg)
brands_oli4 het gesê op Mei 17, 2010
Jis, jy som hulle nogals mooi op. Paar wat jy genoem het wat ek nie ken nie, maar vir die res slaan jy die spyker op die kop.
louisna het gesê op Mei 17, 2010
Nee, dis ‘n waardige vrou wat meisies op die regte pad hou wen hulle baie van kuns en kultuur leer.
louisna het gesê op Mei 17, 2010
Thanks
VozSola het gesê op Mei 17, 2010
Sjoe Regtig?!…ek kry nou skoon skaam…
Dankie vir jou…!
😉
louisna het gesê op Mei 17, 2010
Ware verhaal
louisna het gesê op Mei 17, 2010
Thanks, al denkende
louisna het gesê op Mei 17, 2010
So what as hulle kom hare trek. Dan staan ons weer saam teen onreg.
UNPOCO het gesê op Mei 17, 2010
Interresant hoe jy hierdie mense lees
louisna het gesê op Mei 17, 2010
Ek mis ook nie ‘n storie nie. Dalk is hy goed.
louisna het gesê op Mei 17, 2010
Thanks.
louisna het gesê op Mei 18, 2010
Therina, ons is groot tjommies en ek like dit. Jy moet net een of ander tyd daai mooi fototjie van jou terugsit.
FOXY1975 het gesê op Mei 18, 2010
Hi, koshuis-moeder is ‘n baie belangrike roeping… Jy is die ma van vele al dra hulle nie jou van… en jy’t die geleentheid om in baie se lewens te help slyp daar waar hulle eie ouers nie kan wees nie… voorwaar ‘n baie spesiale toegif vir jou Maankind!
louisna het gesê op Mei 18, 2010
Ek sekondeer.
louisna het gesê op Mei 18, 2010
Jan is ‘n natural met woorde.
kxqkkmjj het gesê op Mei 9, 2022
buy modafinil online
dexeqfgf het gesê op Mei 16, 2022
order provigil 100mg without prescription
gpmhgqxm het gesê op Junie 7, 2022
what is erythromycin used to treat http://erythromycin1m.com/#
vwxknccm het gesê op Junie 15, 2022
hcq online sale buy plaquenil online doctors prescribing hydroxychloroquine near me