Huweliksraad
Maart 30, 2010 in Sonder kategorie
Saamstem oor alles is naas die gestremdheid van sogenaamde perfeksionisme seker die grootste struikelblok in die pad van enige individu, en enige huwelik wat wil oorleef. Helaas is aanhou probeer en ‘n vaste voorneme om nooit op te hou probeer nie, sekerlik die beste oplossing.
In elk geval, die sogenaamde volmaake huwelikke is inherent mank as gevolg van soveel inoupogings om die skyn te bewaar dat openlike konflik later met rente na die oppervlak gedwing sal word.
Vat die rukwinde soos hulle kom en hou die skip op die see. Lekker dag vir almal.
I-like-silly het gesê op Maart 30, 2010
AS DAAI PUISIE/PITSWEER BARS IS DIT ‘N GEMORS!
pasella het gesê op Maart 30, 2010
Uithou aanhou bekhou, tot die bom ontplof
louisna het gesê op Maart 30, 2010
Mooi gestel Lewies
louisna het gesê op Maart 30, 2010
Moerse gemors
louisna het gesê op Maart 30, 2010
Pragtige repliek
Doubtingthomas het gesê op Maart 30, 2010
Absoluut!
louisna het gesê op Maart 30, 2010
Ook weer waar. Mens moet egter nie te lank wag nie. Dan kan dit morsig raak.
louisna het gesê op Maart 30, 2010
Lyk mmy ons praat uit ondervinding Thomas
louisna het gesê op Maart 30, 2010
….maar mens moet van tyd tot tyd die slym van die bors af kry.
louisna het gesê op Maart 30, 2010
Presies Ekke.
louisna het gesê op Maart 30, 2010
Dag vier van die wittebrood geneem. Hy kon nie staan nie en sy kon nie sit nie.
eiewys-gekkigheid het gesê op Maart 30, 2010
Goeie raad ek sal probeer onthou!
wynvdm het gesê op Maart 30, 2010
Hou van hoe jy perfeksionisme beskryf. Dis beslis ‘n gestremdheid!
louisna het gesê op Maart 31, 2010
Thanks therina
louisna het gesê op Maart 31, 2010
Ja, dit is ‘n straf
louisna het gesê op Maart 31, 2010
Hoop dit werk
aardsmoeder het gesê op Maart 31, 2010
hoor-hoor….duidelik deur die bril van iemand wat weet hoe!
louisna het gesê op April 1, 2010
Ek is ‘n vredemaker