Huweliksraad

Maart 30, 2010 in Sonder kategorie

Saamstem oor alles is naas die gestremdheid van sogenaamde perfeksionisme seker die grootste struikelblok in die pad van enige individu, en enige huwelik wat wil oorleef. Helaas is aanhou probeer en ‘n vaste voorneme om nooit op te hou probeer nie, sekerlik die beste oplossing.

 

In elk geval, die sogenaamde volmaake huwelikke is inherent mank as gevolg van soveel inoupogings om die skyn te bewaar dat openlike konflik later met rente na die oppervlak gedwing sal word.

 

Vat die rukwinde soos hulle kom en hou die skip op die see. Lekker dag vir almal.

 

18 antwoorde op Huweliksraad

  1. AS DAAI PUISIE/PITSWEER BARS IS DIT ‘N GEMORS!

  2. pasella het gesê op Maart 30, 2010

    Uithou aanhou bekhou, tot die bom ontplof

  3. louisna het gesê op Maart 30, 2010

    Mooi gestel Lewies

  4. louisna het gesê op Maart 30, 2010

    Moerse gemors

  5. louisna het gesê op Maart 30, 2010

    Pragtige repliek

  6. Absoluut!

  7. louisna het gesê op Maart 30, 2010

    Ook weer waar. Mens moet egter nie te lank wag nie. Dan kan dit morsig raak.

  8. louisna het gesê op Maart 30, 2010

    Lyk mmy ons praat uit ondervinding Thomas

  9. louisna het gesê op Maart 30, 2010

    ….maar mens moet van tyd tot tyd die slym van die bors af kry.

  10. louisna het gesê op Maart 30, 2010

    Presies Ekke.

  11. louisna het gesê op Maart 30, 2010

    Dag vier van die wittebrood geneem. Hy kon nie staan nie en sy kon nie sit nie.

  12. Goeie raad ek sal probeer onthou!

  13. wynvdm het gesê op Maart 30, 2010

    Hou van hoe jy perfeksionisme beskryf. Dis beslis ‘n gestremdheid!

  14. louisna het gesê op Maart 31, 2010

    Thanks therina

  15. louisna het gesê op Maart 31, 2010

    Ja, dit is ‘n straf

  16. louisna het gesê op Maart 31, 2010

    Hoop dit werk

  17. hoor-hoor….duidelik deur die bril van iemand wat weet hoe!

  18. louisna het gesê op April 1, 2010

    Ek is ‘n vredemaker

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.