Aan al my Cheetah-vriende

Maart 29, 2010 in Sonder kategorie

Ai hoe jammer, maar ek dink julle gaan ten minste een posisie op laasjaar se log verbeter. Die Lions kan julle nie verbysteek nie, maar loop lig vir die Western Force. Lekker dag.



Today’s Inspirational Quote:

“Happiness is as a butterfly which, when pursued, is always
beyond our grasp, but which if you will sit down quietly, may
alight upon you.”

— Nathaniel Hawthorne

9 antwoorde op Aan al my Cheetah-vriende

  1. louisna het gesê op Maart 29, 2010

    Sorry, ek wou nie seermaak nie. Miskien moet julle dalk net die realiteit in die oë staar.

  2. Het jy gehoor dat Transvaal van nou af met hul nommers op die bors speel? Die rede? Dan lyk dit darem asof hulle op die aanval is…
    🙂

  3. louisna het gesê op Maart 29, 2010

    Na aan die hart. Ek stem. maar hart tel nie in kompetisies nie.

  4. louisna het gesê op Maart 29, 2010

    Hulle gaan beter in die Currybeker vaar, maar ek dink die Super 14 is bietjie ‘n tall order.

  5. louisna het gesê op Maart 29, 2010

    Mooi een Thomas.

  6. louisna het gesê op Maart 29, 2010

    Sterkte

  7. louisna het gesê op Maart 29, 2010

    Allie pad

  8. He,he vryf jy nou lekker in ouboet!

  9. louisna het gesê op Maart 30, 2010

    Nee wat, ek kyk maar net objektief na die waarheid.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.