Wat maak van ‘n span ‘n wenspan?

Maart 28, 2010 in Sonder kategorie

  1. Talent
  2. Spangees
  3. Vasbyt
  4. Saamstaan in kritkeke oomblikke

Goed, die Force het ons gister amper ore aangesit, maar Generaal Matfield en sy manne het ‘n comeback gemaak. Waar staan ons nou? Ek vermoed ‘n finaal in Soweto tussen die Bulls en die Stormers. Ongelukkig is die Cheetahs nou heeltemal uit die kompetisie.

Team
Nation
P
W
L
D
PF
PA
PD
Bp
Ttl
1. (Bulls - South Africa) 6 6 0 0 246 172 74 4 28
2. (Stormers- South Africa) 6 5 1 0 161 59 102 3 23
3. (Crusaders - New Zealand ) 6 5 1 0 192 122 70 3 23
4. Waratahs (Waratahs - Australia) 7 5 2 0 225 178 47 3 23
                       
5. (Brumbies - Australia) 7 5 2 0 187 179 8 1 21
6. (Reds - Australia) 6 4 2 0 191 115 76 3 19
7. (Chiefs - New Zealand) 6 3 3 0 188 181 7 5 17
8. (Hurricanes- New Zealand) 7 3 4 0 183 173 10 4 16
9. (Blues - New Zealand) 6 3 3 0 157 173 -16 4 16
10. (Sharks - South Africa) 7 2 5 0 146 170 -24 4 12
11. (Highlanders - New Zealand) 7 2 5 0 153 217 -64 2 10
12. (Cheetahs - South Africa) 6 2 4 0 129 166 -37 1 9
13. (Lions - South Africa) 7 0 7 0 169 313 -144 3 3
14. (W. Force - Australia) 6 0 6 0 91 200 -109 1 1

8 antwoorde op Wat maak van ‘n span ‘n wenspan?

  1. cool stuff..love die BLOU BULLE..

  2. louisna het gesê op Maart 28, 2010

    Jy het goeie smaak Katryn.

  3. louisna het gesê op Maart 28, 2010

    Spot on.

  4. loudavisi het gesê op Maart 28, 2010

    As die Stormers dan nie kan wen nie, moet die Bulle maar
    HA!

  5. HeavyHenry het gesê op Maart 28, 2010

    Vannie os oppie jas – wat het van Boerseun geword?

  6. louisna het gesê op Maart 29, 2010

    Weet nie. Dalk is hy oorsee om die Super 14 te volg.

  7. louisna het gesê op Maart 29, 2010

    Ek dink hulle gaan in die final speel. Wie dan wen is steeds ‘n oorwinning vir SA, veral die jaar voor die wereldbeker.

  8. louisna het gesê op Maart 29, 2010

    Dalk, wie weet.

Los ’n antwoord vir loudavisi. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.