Hallo bloggers

Maart 26, 2010 in Sonder kategorie

Tyd is min, so ek plak maar goed.

Did you know…

… that today is Kiss and Hug Protest Day? In 2002, more than
100 couples held a kiss and hug protest outside the office of
the mayor of Calcutta. They demanded a special area for
romantics where people could kiss and hug without being
harassed by nosy police officers or hawkers. Quick trivia:
Kissing in public is disapproved of in India.

~~~

Today’s Inspirational Quote:

“Take chances, make mistakes. That’s how you grow. Pain
nourishes your courage. You have to fail in order to practice
being brave.”

— Mary Tyler Moore

11 antwoorde op Hallo bloggers

  1. wel dis cleavage day en kiss and hug day se jy nou ……………..so moet ons boobs kiss and hug vandag???????????? :-)…maak sin vir my

  2. louisna het gesê op Maart 26, 2010

    Ek stem. Speursersant, jou yster

  3. UNPOCO het gesê op Maart 26, 2010

    Klink of daar baie goed is wat vandag gevier word waarvan ek nie geweet het nie. Ek sal moet update.

  4. louisna het gesê op Maart 26, 2010

    Ek moet self ook bykom.

  5. louisna het gesê op Maart 26, 2010

    Selle hier, ek sal nooit vergewe word nie.

  6. bloukaap het gesê op Maart 26, 2010

    foute…….. jip, net so

  7. louisna het gesê op Maart 26, 2010

    Ek ook. Thanks vir die inloer SoNel. Lekker dag.

  8. louisna het gesê op Maart 26, 2010

    Ek stem Pruim.

  9. Janklaas het gesê op Maart 28, 2010

    Smaak my in Saudi-Arabië steek hulle sommer jou loef af as jy buite vry.

  10. louisna het gesê op Maart 28, 2010

    Nice.

  11. louisna het gesê op Maart 28, 2010

    Sonder loef is man alleen.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.