Rugby het gewen

Maart 21, 2010 in Sonder kategorie

Baie geluk Stormers. Julle het ‘n span met ‘n enorme veggees oortuigend gewen. Is daar ‘n mooier gesig as die Super 14 log met 2 SA spanne heelbo?  I humbly rest my case.

 
Team
Nation
P
W
L
D
PF
PA
PD
Bp
Ttl
1. (Bulls - South Africa) 5 5 0 0 218 157 61 4 24
3. (Stormers- South Africa) 6 5 1 0 161 59 102 3 23
2. (Crusaders - New Zealand ) 6 5 1 0 192 122 70 3 23
4. Waratahs (Waratahs - Australia) 6 4 2 0 186 146 40 2 18
                       
5. (Brumbies - Australia) 6 4 2 0 157 156 1 1 17
6. (Chiefs - New Zealand) 5 3 2 0 165 151 14 4 16
7. (Reds - Australia) 5 3 2 0 160 105 55 3 15
8. (Hurricanes- New Zealand) 6 3 3 0 157 144 13 3 15
9. (Blues - New Zealand) 5 3 2 0 125 134 -9 2 14
10. (Cheetahs - South Africa) 5 2 3 0 119 135 -16 1 9
11. (Sharks - South Africa) 6 1 5 0 117 144 -27 4 8
12. (Highlanders - New Zealand) 6 1 5 0 114 188 -74 2 6
13. (Lions - South Africa) 6 0 6 0 140 274 -134 2 2
14. (W. Force - Australia) 5 0 5 0 76 172 -96 1 1

14 antwoorde op Rugby het gewen

  1. mladanyi het gesê op Maart 21, 2010

    Die mooiste gesig ooit

  2. louisna het gesê op Maart 21, 2010

    Ek stem. Imagine ons twee spanne speel in die final?

  3. Neander het gesê op Maart 21, 2010

    Mooi tabel, en die Sharks het wakker geskrik.

  4. mladanyi het gesê op Maart 21, 2010

    Yes yes yes, iets wat ons nodig het. 2010, nie net vir sokker nie!

  5. loudavisi het gesê op Maart 21, 2010

    Goeie rugby is goed.

    (Se sy wat nie weet nie)

  6. louisna het gesê op Maart 22, 2010

    Tog so waar.
    (Se sy wat nie weet nie) Onwaar.

  7. louisna het gesê op Maart 22, 2010

    Gelukkig is die Bulle se eerste wedstryd oorsee teen die W Force wat laaste op die log is.

  8. louisna het gesê op Maart 22, 2010

    At last wakkergeskrik, maar nou is die res van hulle toernooi net “save face”

  9. Izakdv het gesê op Maart 22, 2010

    Dis ‘n mooi gesig!

  10. louisna het gesê op Maart 22, 2010

    Inderdaad pragtig Izak

  11. louisna het gesê op Maart 22, 2010

    Presies. Super 14 finaal is voor sokker afskop en ‘n SA oorwinning kan die tafel dek vir wat volg.

  12. zephur het gesê op Maart 24, 2010

    As die Sharks en die Cheetahs net nog so 5 games gewen kan kry…sal die log nou baie beter lyk.

  13. louisna het gesê op Maart 24, 2010

    Ek dink dis bietjie laat in die dag vir ‘n comeback, jaar wie weet. As jy tuiswedstryde verloor is dit bad news.

  14. louisna het gesê op Maart 26, 2010

    Ek is so bly ons stem saam.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.