Vir al my rugbyvriende

Maart 20, 2010 in Sonder kategorie

Gisteraand was ‘n riller. Uiteindelik het rugby gewen. Om die eerste vyf in ‘n ry te wen verg ‘n span met karakter. Well done generaal Matfield en jou manne.


Wat gaan met die Stormers en die Cheetahs gebeur? Ek vermoed die Stormers gaan met gemak (en ‘n bonuspunt) wen.


Wat dink julle?

16 antwoorde op Vir al my rugbyvriende

  1. DallaSePa het gesê op Maart 20, 2010

    Dit was ‘n riller Paal … Dalla reken die ref het ge-cheat.

  2. DallaSePa het gesê op Maart 20, 2010

    ps – Millie (Dalla se 3-jarige boetie) was die eerste keer in sy lewe op Loftus … dit was lekker om hom dop te hou.

  3. louisna het gesê op Maart 20, 2010

    Goed dat hy vroeg reeds tradisie aanleer. Mooi gebaar.

  4. louisna het gesê op Maart 20, 2010

    Inderdaad ‘n riller. Een punt…..een moerse karakter. Ek dink ook die rev was nie reg nie, maar look at the scorebord.

  5. Ek hoop die Cheetahs gaan wen. Maar op die einde van die dag, hoop ek net ‘n span van Suid-Afrika wen die reeks.
    Gisteraand se game was naelkouend senutergend!
    As die bulle al hulle games wen deur die reeks, sal dit ‘n eerste wees?

  6. louisna het gesê op Maart 20, 2010

    Thanks SoNel.

  7. louisna het gesê op Maart 20, 2010

    Ek is gelukkig nie by een van die twee spanne “betrokke” nie en kan dus vanmiddag lekker kyk sonder om naels te byt.

    Teoreties het ons ‘n kans om al die wedstryde te wen, maar om die Crusaders te klop gaan nogal straf wees.

  8. Ek skaar my maar by die Cheethas….
    Bly die Bulls het gewen al was dit nou maar met een punt, dis nog steeds ‘n wen.

  9. louisna het gesê op Maart 20, 2010

    Sorry, nou lees ek eers mooi. Nee, niemand het nog almal gewen nie

  10. louisna het gesê op Maart 20, 2010

    Wen is ‘n wen. Sterkte met vanmiddag se westryd.

  11. louisna het gesê op Maart 20, 2010

    Nee, hulle sal ons nie drop nie.

  12. pasella het gesê op Maart 20, 2010

    Was ‘n taai toffie gewees daai!
    Vanaand, een van Rassie se spanne!

  13. Janklaas het gesê op Maart 21, 2010

    Die wedstryd het so aanskoulik begin, maar later bietjie uitgerafel. Paar pragtige lopies deur die Stormers.

  14. louisna het gesê op Maart 21, 2010

    Stormers is op vorm, maar kan nog verbeter.

  15. louisna het gesê op Maart 21, 2010

    Ek stem. Die beste span het gewen.

  16. louisna het gesê op Maart 21, 2010

    Toffie was taai maar lekker.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.